SMEs Compete se Pitching For Resilience-program op Ondangwa

SMEs Compete se veertiende Pitching For Resilience-program duur voort op Ondangwa in die Oshana-streek. Die doel van die program is om entrepreneurs te help om ‘n lening te kry en ondernemings ná die negatiewe impak van die Covid-pandemie te help herstel. Danny Meyer van SMEs Compete gesels met Kosmos 94.1 Nuus.