Sewes: Springbok-vroue verskuif fokus na Thailand
Die staatmaker van die Springbok-vroue Sewesspan, Nadine Roos, sê die span se fokus verskuif vandag na Thailand, hulle laaste Groep D-teenstanders in die Markötter-stadion in Stellenbosch. Die Suid-Afrikaners het reeds gekwalifiseer vir die Beker-kwarteindstryd. Roos sê hulle volgende taak is om Thailand te klop, en as dit gedoen is, sal hulle hul kwarteindstryd-teenstander bestudeer en daarvolgens beplan: