SAPD sleep voete oor landelike veiligheid – DA

Die DA sê die Suid-Afrikaanse polisie sleep voete met die implementering van die Nasionale Landelike Veiligheidstrategie-plan om plaasaanvalle en -moorde te beëindig. Die party sê daar was ‘n vlaag plaasmoorde, massamoorde in plattelandse dorpies en veediefstal, wat hy sê toegelaat word om hoogty te vier. Andrew Whitfield van die DA sê in net die eerste drie kwartale van die 2022/2023-boekjaar, is 21 244 veediefstalgevalle reeds aangemeld: