SA mynbedryf verloor jaarlikse miljarde

Die mynbedryf in Suid-Afrika verloor jaarliks miljarde rand. Volgens die Afrika-spoornywerheidsvereniging is dit weens vertragings en ‘n gebrek aan spoori-nfrastruktuur om minerale te vervoer. Die uitvoerende hoof, Mesela Nhlapo, glo een oplossing vir hierdie probleem kan derdeparty-vragspoor-operateurs wees.