Unam en Radboud Universiteit werk saam aan teleskoop-projekte

Die Universiteit van Namibië en lede van die Event Horizon-teleskoop-projek van die Radboud University van Nederland het vandag ‘n mediakonferensie in die hoofstad oor hul teleskoop-projekte gehou. Hulle het verduidelik waarom dit belangrik is om die Afrika Millimeter-teleskoop in Namibië te bou. Dr. Marc Klein Wolt, ‘n navorser en die projek-direkteur van die Radboud Universiteit is aan die woord …