Rooibos, red bush in EU beskerm as oorsprongname

Die Wes-Kaapse LUR vir Landbou, Ivan Meyer, het die Europese Kommissie se aankondiging verwelkom dat rooibos en red bush in sy register van beskermde oorsprongname en register van beskermde geografiese aanwysings opgeneem gaan word. Hierdie is die eerste Afrika-voedselname wat die status behaal. Die departement se woordvoerder, Daniel Johnson, sê die registrasie sal ook die Suid-Afrikaanse rooibosbedryf toelaat om die Europese Unie se kenteken te gebruik: