Regsverteenwoordigers moet hulle in die ho fgedra

Die Regsvereniging van Suid-Afrika sê daar moet dissiplinêr opgetree word teen regsverteenwoordigers wat nie hofprosedure respekteer nie. Die adjunk-president van die genootskap, Eunice Masipa, sê daar moet wedersydse respek wees om ordentlikheid in die hof te handhaaf. Dit volg na ‘n argument tussen die advokaat vir die verdediging, Malesela Teffo, en die voorsittende regter in die Hooggeregshof in Pretoria, Tshifhiwa Maumela, wat hom aangespreek het omdat hy nie gehou het by hofprosedures in die Senzo Meyiwa-moordverhoor nie: