ReconAfrica verskyn voor parlementêre komiteeSeptember 24, 2021

Die voortdurende protes van omgewingsgroepe teen die teenwoordighed van ReconAfrica duur voort. ‘n Groep het ‘n paar maande gelede ‘n petisie aan die staande parlementêre komitee belas met natuurlike hulpbronne oorhandig om ReconAfrica se operasies in die Okavango-kom te stop. ReconAfrica het vandag voor die komitee verskyn. Ndapewoshali Shapwanale, ReconAfrica se kommunikasiebeampte het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê hulle is bly hulle het die geleenthed gekry om vrae te beantwoord.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *