‘QAnon Shaman’ dalk net 51 maande tjoekie toe

Amerikaanse staatsaanklaers versoek ‘n vonnis van 51 maande vir Jacob Chansley, wat die ‘QAnon Shaman’ gedoop is na hy glo deel was van die skare wat die Amerikaanse kongresgebou op 6 Januarie bestorm het. Hy kon tot 20 jaar tronkstraf opgelê word.