Polisie ontvang 20 000 gesigmaskersJuly 16, 2021

Die Namibiese polisie het vanoggend ‘n skenking van 20 000 gesigmaskers ontvang. Die bekende Namibiese sakeman met belange in veral die noorde en ooste van die land, David Hipondoka het die maskers vir die polisiebeampte bekom. Nampol se woordvoerder, hoofinspekteur Elifas Kuwinga sê die skenking sal lede beskerm.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *