Plaaslike krieket bedrywig die volgende drie maande

Krieket Namibië het ‘n besige drie maande wat vir beide nasionale mans- en vrouespanne voorlê ter voorbereiding vir verskeie internasionale wedstryde en die Wêreldbeker. Krieket Namibië het hulle planne vir die volgende drie maande bekendgemaak. Die uitvoerende hoof van Krieket Namibië, Johan Muller, sê hulle voorbereidings sluit ‘n wedstryd wat vandag teen Zimbabwe begin in.