Paspoortsindikaat-lede moenie borg kry nie

Die president van ActionSA, Herman Mashaba, sal môre in Krugersdorp, Gauteng, die hofverskyning bywoon van lede van ‘n beweerde paspoort-bedrogsindikaat. Onder die beskuldigdes is burgers van Pakistan en beweerde korrupte amptenare van binnelandse sake. Lerato Ngobeni van ActionSA sê hulle word onder meer aangekla van die besit van beweerde vals dokumente en die oortreding van die Wet op Immigrasie en moet borg geweier word: