Geri Horner sê daar gaan dalk ‘n reünie van die Spice Girls wees

Die vyf lede van die ikoniese groep – Geri, Mel B, Melanie C, Victoria Beckham en Emma Bunton – het laas almal saam opgetree tydens die afsluitingseremonie van die Olimpiese Spele in Londen in 2012. Nou het Ginger Spice laat blyk dat daar moontlik iets in die toekoms op die horison is. In ‘n onlangse […]

Read More

Die kortste lewende bok ter wêreld 

‘n Volwasse bok wat net 38 sentimeter hoog is, is onlangs deur Guinness Wêreldrekords gekroon as die kortste lewende bok ter wêreld. Karumbi, ‘n vierjarige swart dwergbok-ooi, woon op die plaas van Peter Lenu, ‘n boer in die suidelike deel van Indië, in Kerala. Sy is, sonder twyfel, die kleinste bok op die plaas, en […]

Read More

Man betaal N$100 miljoen vir wolfhond

ʼn Man van Bangalore in Indië, bekend daarvoor dat hy graag duur honde aanskaf, het $5,7 miljoen vir ʼn seldsame wolfhond genaamd Cadabomb Okami betaal. DiE unieke hond ʼn kruising tussen ʼn wolf en ʼn Kaukasiese skaaphond. Dit is vermoedelik enig in sy soort en word beskou as een van die wêreld se duurste honde.  […]

Read More

1 000-jaar-oue ring van die verlore Piktiese-koninkryk in Skotland ontdek

’n Skotse vrywilliger wat by ’n argeologiese opgrawing aangesluit het om sy tyd sinvol te benut, het onverwags ’n 1 000-jaar-oue ring gevind. Die kosbare juweel is in ’n klein dorpie in Skotland opgegrawe waar argeoloë hulp van vrywilligers versoek het. John Ralph, ’n 68-jarige afgetrede ingenieur, het besluit om deel te neem aan die […]

Read More

Harry Styles en Elton John steun Ed Sheeran se roep vir meer Britse musiek-opvoedingsbefondsing

Harry Styles en Elton John is van die sterre wat Ed Sheeran se nuwe veldtog ondersteun om die Britse regering te kry om meer aan musiekopvoeding te bestee. Na die bekendstelling van sy Ed Sheeran Foundation-musiek-liefdadigheidsorganisasie, het die sanger ‘n ope brief aan die Britse premier Keir Starmer geskryf waarin hy versoek dat die regering […]

Read More

Wat om te vermy vir beter geestesgesondheid

Gesonde eetgewoontes speel nie net ‘n belangrike rol in ons fisiese gesondheid nie, maar beïnvloed ook ons geestelike welstand. Terwyl mense dikwels aangeraai word om groente en vrugte te eet en verwerkte voedsel te vermy om kardiovaskulêre siektes en ander gesondheidsprobleme te voorkom, sê kenners dat die kos wat ons eet ook ons verstand beïnvloed. […]

Read More

Nuwe Queen-musiek dalk op pad, sê Brian May

Sir Brian May, die legendariese kitaarspeler van Queen, het laat deurskemer dat nuwe musiek van die ikoniese rockgroep moontlik in die toekoms vrygestel kan word. Dit kom amper drie dekades ná hul laaste album, Made In Heaven, wat in 1995 uitgereik is, vier jaar na die dood van die onvergeetlike voorsanger Freddie Mercury in 1991. […]

Read More

Franse wetgewer eis die Statue of Liberty-standbeeld terug van die VSA!

Raphael Glucksmann, ‘n lid van die sentraal-linkse Place Publique-party in Frankryk, het geëis dat die Verenigde State van Amerika die Statue of Liberty-standbeeld moet teruggee. Hy het die VSA daarvan beskuldig dat hulle hulle by “tiranne” skaar en hulle waardes verraai. Europa het sterk gereageer op Donald Trump se benadering tot Oekraïne en Rusland te […]

Read More

Will Smith onderneem ‘n wêreldtoer

Die Hollywood-akteur en Grammy-bekroonde musikant, Will Smith, gaan vir die eerste keer in dekades ‘n wêreldtoer onderneem. Sy toer, genaamd Based on a True Story Summer Tour begin op 13 Julie in Hamburg, Duitsland en gaan ook aandoen in Londen en Monte Carlo voor die laaste optrede op 2 September in Parys. Die toer val […]

Read More

Will Smith berei voor om nuwe album vry te stel

Will Smith is gereed om sy eerste nuwe album in meer as 20 jaar vry te stel. Die rapper, wat vir twee dekades afwesig was van die musiektoneel, beplan ’n groot terugkeer met Based on a True Story. Dit is sy eerste album sedert Lost and Found in 2005, en dit gaan op 28 Maart […]

Read More