Mel B onthul onverwagte plek waar sy die Spice Girls se grootste treffer geskryf het
Mel B was in die badkamer toe sy in 1996 die Spice Girls se “Wannabe” gehelp skryf het. Die “Spice Up Your Life”-ster, gebore Melanie Brown, was op die 14 Mei-episode van The Tonight Show Starring Jimmy Fallon en het vertel dat sy die lirieke vir die groep se mees gewildste liedjie geskryf het terwyl sy op […]
Die Platlyf Suid-Afrikaanse gekko was ‘n ‘verlore’ spesie. Dit is weer gevind na 34 jaar
‘n Gekko wat vir 34 jaar nie gesien is nie, is onlangs herontdek in ‘n afgeleë kloof in Mpumalanga. Die Blyde Rondavel-platgekko is laas in 1991 waargeneem, waarna dit as moontlik uitgesterf beskou is – of selfs as twyfelagtig of verkeerd geïdentifiseer. Navorsers Darren Pietersen en John Davies van die Endangered Wildlife Trust is per […]
Nuwe Memoir deur Yusuf / Cat Stevens onthul sy spirituele reis en innerlike transformasie
Die legendariese sanger en liedjieskrywer Yusuf/Cat Stevens stel sy lang-verwagte memoir, Cat On The Road To Find Out, op 18 September vry. Die boek beloof om lesers op ’n diep persoonlike en geestelike reis te neem. Die memoir word beskryf as ’n sielsonthullende verhaal van ’n kunstenaar wat deur dekades van roem, selfondersoek en geloofsverandering […]
Nuwe horisonne vir John Wick: Regisseur beloof internasionale aksie in Deel 5
Die regisseur van John Wick, Chad Stahelski, het onlangs ‘n opwindende kykie gegee na wat aanhangers van John Wick: Chapter 5 kan verwag. Die film is tans in ontwikkeling, met Keanu Reeves wat na sy ikoniese rol terugkeer, ondanks sy skynbare dood in Chapter 4. In ‘n onderhoud met SlashFilm het Stahelski gedeel dat hy […]
China probeer troeteldiere se geluide in ‘n stem verander met KI-tegnologie
Het jy al ooit gewonder wat jou troeteldier probeer sê? Miskien het hulle meer kos nodig, of dalk staan daar ‘n vreemde man met briewe by die deur, of het klein Timmy in die put geval? Wie weet? Wel, danksy ‘n Chinese tegnologiemaatskappy, kan ons dalk die antwoord kry, aangesien hulle ondersoek instel oor of […]
Bekende kunstenaars vra weer beskerming teen die KI-bedreiging
Meer as 400 Britse kunstenaars, insluitend Elton John, Dua Lipa en Florence Welch, het die Britse eerste minister versoek om kopieregwette aan te pas om hul kreatiewe werk teen kunsmatige intelligensie (KI) te beskerm. In ’n gesamentlike brief aan Sir Keir Starmer waarsku hulle dat hul werk sonder beskerming maklik deur KI-ontwikkelaars benut kan word, […]
Vrou getroud met KI-man
’n 58-jarige vrou van Pittsburgh in die VSA, Alaina Winters, het haar hart op kunsmatige intelligensie verloor – en toe sommer “getrou” ook. Sy sê sy het in 2023 ’n virtuele huwelik met haar KI-man, Lucas, gesluit – ’n karakter wat sy self geskep het op die Replika-toep. Alaina, ’n afgetrede akademikus, sê sy het […]
Verlore 1976 Motörhead-album word uiteindelik vrygestel in Junie
Motörhead se legendariese en verlore album van 1976, The Manticore Tapes, sal uiteindelik op 27 Junie 2025 vrygestel word. Die album bevat opnames van die klassieke trio van die groep: Lemmy Kilmister, Fast Eddie Clarke en Phil “Philthy Animal” Taylor. Die album is vernoem na die bekende Manticore Studio in Fulham, Londen – wat aan […]
Stuk van Kosmos 482 val terug Aarde toe
Die Europese Ruimteagentskap sê ‘n gedeelte van ‘n Sowjet-era ruimtetuig is waarskynlik terug in die Aarde se atmosfeer na langer as ‘n halfeeu in ‘n wentelbaan. Die Kosmos 482, wat in 1972 op ‘n sending na Venus gelanseer is, het nooit tot buite die Aarde se wentelbaan gevorder nie en het in vier stukke gebreek […]
Slim sponsagtige toestel vang water uit lug vas
’n Span ingenieurs van Australië en China het ’n innoverende toestel ontwikkel wat water uit die lug onttrek – selfs op lae humiditeitsvlakke – en dit met behulp van sonenergie. Die toestel gebruik ’n spesiaal-verwerkte stuk balsahout met ’n sponsagtige struktuur om vog uit die atmosfeer op te neem. Die water-oes-meganisme werk effektief tussen 30% […]