Ons kan steeds nie Brittanje toe reis nie

Namibië is steeds op die sogenaamde rooilys van gevaarlande vir die Verenigde Koninkryk. Namibiërs kan dus nie na die land reis nie, behalwe as hulle permanente verblyf of ‘n studiepermit het. Naomi Boys van die Britse Hoë Kommissariaat in die hoofstad…

Sy voeg by dat inligting wat op sosiale media versprei word dat persone wat in Afrika ingeënt is nie in die land toegelaat sal word nie, is vals.