Hosea Kutako-opknappings amper voltooi

Opknappingswerk by die Hosea Kutako Internasionale Lughawe is amper voltooi. Die projek is van stapel gestuur nadat daar groot vertragings was as gevolg van tekorte aan dienste vir reisigers. Die woordvoerder van die Lughawensmaatskappy Dan Kamati…