Onaanvaarbaar dat verbruiker vir Eskom se korrupsie betaal

‘n Verbruikersaktivis van Stop the City of Cape Town, Sandra Dickson, sê die feit dat Eskom vir nóg ‘n verhoging in tariewe aansoek gedoen het, wys forensiese oudits is al vir jare nodig. Die energiereguleerder Nersa het die kragvoorsiener se jongste tariefaansoek van die hand gewys met Eskom wat gewaarsku het dit kan lei tot ‘n reddingsboei van 300 miljard Suid-Afrikaanse rand van die regering. Dickson sê om van burgers te verwag om Eskom se buitensporige koste te dek as gevolg van korrupsie en vergrote tenders, is onaanvaarbaar: