Ombud is nodig vir kantoor om te bestaan – WaltersJuly 28, 2021

Die huidige Namibiese ombudsman advokaat John Walters is weer vir ‘n periode van 60 dae aangestel as gevolg van die noodgedwonge uitgestel van die onderhoude vir ‘n nuwe ombudsman. Walters sou einde Julie afgetree het. Hy het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê sonder iemand in die pos van ombud, kan die kantoor nie bestaan nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *