Nat toestande vanaand by Stadt de France
Nog reën word in Parys verwag wanneer die Springbokke en die All Blacks vanaand teen mekaar speel in die Wêreldbeker-eindstryd op die Stade de France. Die verdedigende kampioen, Suid-Afrika, kon verlede week in dieselfde stadion ʼn voorsmakie van die nat toestande kry tydens die halfeindstryd teen Engeland. Afrigter Jacques Nienaber sê skopwerk sal baie belangrik wees: