Namibia Genetics-veiling het uiters goed verloop

Die Namibia Genetics-veiling wat deur Agra Veilings in die hoofstad by die Agra/Bank Windhoek ring aangebied is, wat ‘n groot sukses. Daar blyk om geen afname te wees in boere se beleggings in goeie vee nie, soos Paul Klein, algemene bestuurder van Agra Veilings verduidelik.