Oekraïne moet sy eie toekoms bepaal – BlinkenApril 27, 2022
Vrae word gevra oor of die VSA, sou daar ‘n vredesooreenkoms tussen Rusland en die Oekraïne onderteken word, die Oekraïne as ‘n onverbonde, neutrale staat sou aanvaar. Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Antony Blinken sê Amerika kan nie meer Oekraïens wees as die Oekraïners self nie.