Moolman loop oop

Pieter Moolman het in die eerste ronde ses-onder-66 behaal en loop met twee houe voor Trevor Fisher Junior in die Toerkampioenskap by die Serengeti Gholf- en Natuurlewe-landgoed in Gauteng. George Coetzee, Tristen Strydom en Luke Jerling is na die eerste ronde gelykop vir die derde plek op drie-onder-baansyfer. Moolman het erken hy het nie in die aanvangsronde sy beste houe gespeel nie: