Mnangagwa moet ophou dreig, meen ekonoom

Zimbabwe se president, Emmerson Mnangagwa, het sê banke en maatskappye wat betrokke is by plaaslike geldeenheidmanipulasie en onregverdige verhogings in die pryse van goedere en dienste, kan hul bedryfslisensies verloor. Eddie Cross, ‘n ekonoom in die buurland sê daar is geen nut om instansies te dreig nie. Hy verduidelik.