Massa-inentingsentrum by Athlone-stadion oop

Na weke se beplanning en voorbereiding het die massa-inentingsentrum by die Athlone-stadion in Mitchell’s Plein vroeër vandag sy deure oopgemaak. Dis nou die provinsie se tweede massa-inentingsperseel naas die KIKS-inentingskliniek wat ‘n paar weke gelede ook in die Moederstad geopen het. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt