Kenner sê oor Rusland se verbod op ru-olieprodukte en die plaaslike impak

Rusland oorweeg die moontlikheid dat hy alle uitvoere van ru-olieprodukte kan verbied om wisselvallige brandstofpryse in die land te stabiliseer. So ‘n verbod sal Europa se dieselvoorrade knou. Daar behoort geen impak plaaslik te wees behalwe vir die internasionale ekonomie sowel as die dreigende resessie en stygende rentekoerse. Die Suid-Afrikaanse ekonoom Chris Hart verduidelik.