Kaapse regering verwelkom lanbou-vakke op skool

Die Wes-Kaapse LUR vir Landbou, Ivan Meyer, het die besluit van Hoërskool Pelican Park in Kaapstad om landbou-vakke soos landbou-bestuurswetenskap en landbou-tegnologie by sy leerplan in te sluit, verwelkom. Meyer sê hy het voorspraak by skole in die Wes-Kaap gedoen om op landbou te fokus. Hy sê die skool is gerieflik naby die voedingsgebied van die Metro geleë: