Palestyne daagliks geskiet by voedselverspreiding - June 12, 2025

Byna 40 Palestyne is volgens berigte gister deur Israelse magte doodgeskiet naby kosverspreidingsentrums in Gaza. Vyf-en-twintig is dood en tientalle gewond toe hulle ʼn sentrum van die Amerikaans-Israelies-gesteunde Gaza Humanitêre Stigting naby Netzarim in sentraal-Gaza genader het. Veertien ander is na bewering dood terwyl hulle na nog ʼn verspreidingsentrum in Rafah beweeg het. Israel se […]

Read More

Parlement sal plaaslike musiek se blootstelling op radio bespreek - June 12, 2025

Die PDM-parlementslid Inna Hengari het verlede jaar ‘n mosie in die Nasionale Vergadering ter tafel gelê wat pleit vir ‘n verskuiwing in die musieklandskap op Namibiese radiostasies, wat tans baie buitelandse musiek bevat. Sy het gevra dat plaaslike inhoud geprioritiseer moet word, asook die bevordering van Namibiese kunstenaars om die land se kulturele identiteit te […]

Read More

Inflasie daal effe in Mei, voedsel styg steeds - June 12, 2025

Hooflyninflasie vir Mei is op 3,5 persent gemeet, effe af van die 3,6 persent wat in April aangeteken is. Op ‘n jaargrondlag het voedselpryse so gestyg. Vrugte is 15,5 persent duurder met olie en vette, sowel as vis wat met 9,1 persent gestyg het. Vleis is 8,8 persent duurder en koffie en tee, 8,6 persent. […]

Read More

Rosatom het definitief vir Namibië in visier - June 12, 2025

Die kwessie van ‘n kernkragsentrale weier om die nuustoneel te verlaat. Nou het die Russiese uraan-reus, Rosatom, bevestig dat hy wel na Namibië kyk as kernkragvennoot. Sputnik Afrika het ‘n onderhoud met Rosatom Sentraal- en Suidelike Afrika se uitvoerende hoof Ryan Collyer gevoer. Collyer sê daar is baie redes hoekom Namibië ‘n goeie vennoot sal […]

Read More

Ngungula: Dit wat NamPol kry is minder as ‘n persent - June 12, 2025

Reaksie word ontvang op berigte dat die Oshana-polisie meer as 776 000 liter ngungula, of Angolese brandstof tussen 2024 en tot datum vanjaar, gekonfiskeer het. Die waarde hiervan beloop 17 miljoen Namibiese dollar. Owerhede glo sindikate is betrokke en meen die brandstof wat gevind is, is ‘n druppel in die emmer van die brandstof wat […]

Read More

Minder as ‘n derde van skoolkinders is op hoërskool - June 12, 2025

Ongeveer 27 persent van alle leerders in die land is in hoërskool teenoor die oorblywende 72 persent wat laerskool bywoon. Volgens die jongste berigte is daar twee keer soveel graad een-leerders as graad 11-leerders. Volgens die onderwysministerie het Ohangwena die hoogste hoeveelheid leerders, amper 130 500 en Kavango Oos die hoogste leerder tot onderwyser verhouding, […]

Read More

Hofsaak oor lodge in Bwabwata kom weer voor - June 12, 2025

Uitspraak oor die dringendheid van ‘n aansoek deur Shamvura Camp naby Rundu word vanoggend in die hoërhof verwag. Shamvura wil keer dat ‘n lodge in die Mahango-kerngebied binne die Bwabwata Nasionale Park in die Kavango-Oos-streek gevestig word. Shamvura word deur agt ander aansoekers ondersteun. Hulle meen die omgewing sal beskadig word. Kosmos 94.1 Nuus het […]

Read More

Botswana hervat vleis-uitvoere na die DRK - June 12, 2025

Die Botswana Vleiskommissie sê hy het sy eerste aflewering van verwerkte vleisprodukte aan die DRK gemaak na Botswana en die DRK ‘n 4 miljoen Amerikaanse dollar ooreenkoms onderteken het. Volgens die kommissie is her-toetrede na die DRK mark deel van president Duma Boko se doelwitte. Die land wil premium Afrika-markte betree en ondersoek tans markte […]

Read More

Gauteng-misdaad: Daar’s nie werktuigkundiges vir polisie-voertuie nie - June 12, 2025

Die DA sê misdaadvoorkoming in Gauteng word belemmer weens die tekort aan werktuigkundiges by polisie-werkswinkels. Die premier Panyaza Lesufi het vroeër bevestig daar is 110 vakante poste vir werktuigkundiges wat lang vertragings met die herstel van polisievoertuie veroorsaak. Crezane Bosch van die DA waarsku stukkende voertuie wag reeds tot ‘n jaar lank in werkswinkels, wat […]

Read More

138 miljoen kinders wêreldwyd is werksaam - June 12, 2025

Byna 138 miljoen kinders was in 2024 betrokke by kinderarbeid, insluitend ongeveer 54 miljoen in gevaarlike werk wat waarskynlik hul gesondheid, veiligheid of ontwikkeling in gevaar stel. Dit is volgens die jongste data van Unicef en die Internasionale Arbeidsorganisasie.Vandag is Wêrelddag teen Kinderarbeid. Luidens die data is daar ‘n totale vermindering van meer as 22 miljoen […]

Read More