Werk aan verwoeste Lilian Ngoyistraat in Joburg net 22% voltooi

Die Johannesburgse metro het bevestig die Lilian Ngoyi-straat-rehabilitasieprojek in die middestad is ‘n jaar na die verwoestende ontploffing slegs 22-persent voltooi. Die burgemeesterskomiteelid vir Vervoer, Kenny Kunene, sê die projek het tot stilstand gekom met rampspoedige gevolge vir padgebruikers, ondernemings en inwoners. Tot dusver is meer as 17-miljard-rand bestee uit die totale bedrag van 180-miljoen-rand […]

Read More

Duisende fietsryers soek sopkluitjies, veroorsaak chaos

Die Chinese polisie het toegeslaan op fietsryers wat in ‘n internet-gier saans op ‘n snelweg saamgedrom het om sopkluitjies te gaan geniet in ‘n nabygeleë stad. Universiteitstudente het die neiging weke gelede aangewakker toe hulle ‘n plasing op sosiale media gesit het van hul sowat 80-kilometer-lange aandrit vanaf die sentrale stad Zhengzhou na Kaifeng, om […]

Read More

VN Bevolkingsfonds help in Osire met sanitêre doekies

Die Verenigde Nasies se Bevolkingsfonds (UNFPA) Namibië Landkantoor het ‘n besoek aan die Osire-vlugtelingkamp gebring vir die sanitêre doekies vervaardigingsprojek. Hierdie projek is deel van die Bevolkingsfonds se breër “Laat niemand agter nie”-inisiatief wat deur die ambassade van Japan in Namibië befonds word. Dit is daarop gemik om menstruele higiënebestuur aan te spreek, lewensbestaan ​​te […]

Read More

Gewapende rowers slaan toe in Okahandja Park

‘n Gewapende roof het by ‘n slaghuis in Okahandja Park in Katutura plaasgevind, het Nampol adjunk-kommissaris Chrispin Mubebo aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig. Drie verdagtes het toegeslaan en volgens voorlopige inligting van die polisie, wat steeds op die toneel besig is, is ‘n vuurwapen gebruik. Die verdagtes het met tienduisende Nambiese dollar weggejaag in ‘n […]

Read More

Waar is die ontwikkeling waarvan Swapo praat?

Verskeie hooggeplaastes in die regerende party spreek duisende Namibiërs toe by hulle verkiesingsaamtrekke, en raak liries oor wat hulle noem vordering wat onder Swapo in die land plaasgevind het. Die laaste was eerste minister Saara Kuugongelwa-Amadhila, wat Swapo ondersteuners in die hoofstad toegespreek het. Sy het verwys na misdaadvermindering, ekonomiese groei, gesondheidsorg, armoedeverligting en meer. […]

Read More

Gross Barmen-aardbewing meet 3,7 en Opuwo, 4,2

Die myne en energie-ministerie het twee aardbewings oor die naweek bevestig. Die eerste, wat 3,7 op die Richterskaal gemeet het, het Saterdagoggend naby Gross Barmen, ongeveer 27km suidwes van Okahandja, gebeur. Die tweede, ‘n aardbewing van 4,2 op die skaal, het Sondag om 14 minute na middernag plaasgevind, sowat 10km suidwes van Opuwo. Anna Salkeus, […]

Read More

Uitspraak voorbehou in nog ‘n Fishrot-aansoek

Waarnemende regter Moses Chinhengo het in die hoërhof uitspraak voorbehou op ‘n voorlopige punt wat deur die staat geopper is, wat ‘n vertraging van drie maande in die Fishrot-verhoor wil hê. Die staat se versoek kom na ‘n afsonderlike aansoek wat deur Sacky Shanghala en ander beskuldigdes gebring is, wat die grondwetlikheid van regter Chinhengo […]

Read More

Spesiale stemme word Woensdag uitgebring

Geregistreerde Namibiërs wat hulle buite die land bevind en nie op 27 November plaaslik kan stem nie, sal Woensdag by die 35 Namibiese diplomatieke missies stem. Meer as 2 000 kiesers is by diplomatieke missies geregistreer. Spesiale stemme sal ook Woensdag by 33 stemlokale regoor die land plaasvind. Diegene wat in aanmerking kom vir spesiale […]

Read More

Gautengse staatskole skuld munisipaliteite honderde miljoene

Die DA het bekendgemaak Gautengse staatskole skuld munisipaliteite meer as 262-miljoen-Suid-Afrikaanse rand. LUR Matome Chiloane het die inligting bekend gemaak in antwoord op ʼn vraag deur die DA in die wetgewer. Volgens Chiloane se verslag skuld 1 332 nie-Artikel 21-skole 70-miljoen-rand met die balans deur Artikel 21-skole verskuldig. Die party se Onderwyswoordvoerder in Gauteng, Michael […]

Read More

VSA internetsoektogte oor emigrasie styg na Trump wen

Internetsoektogte in Amerika oor verhuising na die buiteland het die hoogte ingeskiet toe dit duidelik begin word Donald Trump gaan na die Withuis terugkeer. Google se data toon Amerikaanse soektogte vir “verhuis na Kanada” het verlede week met 1 270-persent gestyg binne 24-uur nadat die stembusse gesluit het. Volgens Sky News het soortgelyke navrae oor […]

Read More