Shoprite, Gift of the Givers staan hospitale by met water - June 7, 2021
‘n Kleinhandelaar in Suid-Afrika het gehoor gegee aan die humanitêre organisasie, Gift of the Givers, se oproep om hulp te verleen met die waterkrisis wat Johannesburgse hospitale tans lamlê. Dit stel kliënte in staat om direk by te dra tot die organisasie se werk op grondvlak. ‘n Woordvoerder sê hulle sal donasies aan die Act […]
Inentings vorder in Otjozondjupa - June 7, 2021
Inentings vorder stadig in Namibië en daar is kommer oor weerstand teen die entstowwe en die uiteindelike impak op plaaslike Covid-syfers en die buiteland se waarskuwings wat in die verband uitgereik kan word. In Otjozondjupa vorder dit ook stadig en die goewerneur James Uerikua het die jongste so aan Kosmos 94.1 Nuus verwoord.
Oshana werk hard om sy jeug te behou - June 7, 2021
Talle jeug verhuis na stedelike gebied op soek na werksgeleenthede en so loop streke leeg en inwoners verval in armoede. Die Oshana-streek het ook sy eie uitdagings in die verband maar, die goewerneur, Elia Erimari, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat daar verskeie projekte van stapel gestuur word om veral werksgeleenthede vir die jeug […]

Werkloosheid: pandemie word as verskoning gebruik - June 7, 2021
Reaksie word ontvang op berigte van die Internasionale Arbeidsorganisasie dat 255 miljoen poste verlore gegaan het tydens die pandemie. Volgens Mahongora Kavihuha, die sekretaris-generaal van die Vakbond Kongres van Namibië, Tucna, het 100 000 poste plaaslik verlore gegaan. Hy sê die pandemie word as verskoning gebruik om werkers op ‘n kontrakbasis aan te stel…

Shaleen: familie sê dis te vinnig om oorsaak van dood te bepaal - June 7, 2021
Die familie van die Suid-Afrikaanse aktrise Shaleen Surtie Richards sê sy het verskeie gesondheidsprobleme gehad en dis te gou om oor die oorsaak van haar dood te bespiegel. Die legendariese aktrise se liggaam is in ‘n gastehuis in Kaapstad gevind waar sy gebly het terwyl sy aan die TV-reeks Arendsvlei gewerk het. Daar was eers […]

SPORT - June 7, 2021
Die jaarlikse Namibian Newspaper Cup is gekanselleer. Die gewilde toernooi vir sokker en netbal sou aanvanklik verlede jaar tydens Paasfees plaasgevind het maar is tot 26 Augustus vanjaar uitgestel. Dit sou oor drie dae in Oshakati plaasgevind het. Die organiseerders, die Namibian-dagblad, die Namibiese Sokkervereniging en Standard Bank sê die risiko in verband met die pandemie is te groot. Daar is […]