Saffraan-produksie groei in SA - May 13, 2021

Planne is beraam om Suid-Afrika ‘n beduidende deelnemer aan die verbou en uitvoer van saffraan te maak. Dit word bestempel as die wêreld se duurste spesery. Die stigter van Saffricon, Bennie Engelbrecht, sê die saffraan-plaasbedryf tussen Calvinia en Williston in die Noord-Kaap het die afgelope paar jaar die kuns vervolmaak om saffraan in plaaslike toestande […]

Read More

Gaza-geweld… dit duur meer as ‘n eeu - May 13, 2021

Internasionaal is daar kommer oor die toenemende geweld in Gaza. Verskeie dorpe in Israel met beide Joodse en Arabiese inwoners meld ook toenemende gevalle van burgerlike skermutselings aan, van beide kante. Die VN het vroeër ook ‘n beroep op leiers in die gebied gedoen om te staak met aanvalle in vergelding vir aanvalle. Maar waar […]

Read More

Indië het nog nie piek bereik nie - May 13, 2021

Covid-gevalle in Indië wek groot kommer en kenners meen die land se ongekende tweede vlaag het nog nie sy piek bereik nie. Daar is in die afgelope 24 uur meer as 4 200 sterftes aangeteken met amper 349 000 nuwe gevalle aangemeld. Daar word beraam dat die werklike syfers tot 10 keer hoër kan wees. […]

Read More

SA staatsondernemings se finansies bedroef - May 13, 2021

Die Suid-Afrikaanse Parlement se Portefeuljekomitee oor Openbare Ondernemings het sy kommer uitgespreek oor die bedryfs- en finansiële onbestendigheid by staatsondernemings in die buurland wat verder agteruitgaan. Direkteur-Generaal Kgathatso Tlhakudi het aan die komitee gesê die departement se begroting het van 77,8 miljard Namibiese doller in 2020-2021 afgeneem tot 297,6 miljoen. Hy sê dit was weens […]

Read More

Kenner bevraagteken Kavango-eksplorasie - May 13, 2021

Olie-eksplorasie in die Kavango-gebied lok steeds internasionaal reaksie uit. Die bekende omgewingsaktivis van Nigerië Nnimmo Bassey sê dit is kommerwekkend dat regerings in ontwikkelende lande wêreldwyd toelaat dat internasionale maatskappye hulle oorreed dat olie-eksplorasie groot inkomstes sal lewer sonder enige ekologiese skade en verder, dat die tipe van eksplorasie ontwikkeling sal meebring. Bassey skryf dat […]

Read More

Gaza: Blinken betreur kinder- en vrouesterftes - May 13, 2021

Amerika se Minister van Buitelandse Sake, Antony Blinken, sê hy het sy senior raadgewer, Hady Amr, versoek om onmiddellik na die Midde-Ooste te reis vir ‘n vergadering met die leiers van Israel en Palestina. Dit volg op gevegte tussen die twee lande die afgelope week. Israel het sedert Maandag honderde lugaanvalle op Gaza uitgevoer, terwyl […]

Read More

SA se 3rde vlaag en die drankbedryf… - May 13, 2021

Met die Suid Afrikaanse Gesondheidsminister, Zweli Mkhize se aankondiging dat die land nou sy derde vlaag van Covid-19 betree het is daar vrese uit verskeie oorde dat die regering weer, moontlik, sterker beperkings gaan aankondig om die verspreiding van die virus te vertraag. Een van die sektore wat veral swaar geraak gaan word, sou die […]

Read More

Inenting in Karas vorder baie goed - May 13, 2021

Die Hoof Mediese Beampte van die Keetmanshoop Staatshospital Dr. Refanus Kooper sê 80 persent van die gesondheidswerkers in die Karas-streek is reeds ingeënt teen Covid-19. Die eerste fase van die inentingsveldtog is ongeveer 3 weke gelede van stapel gestuur met net meer as 3 500 dosisse van die entstof wat in die streek beskikbaar gestel […]

Read More

Ellen se kletsprogram eindig volgende jaar - May 13, 2021

Die Ellen DeGeneres-program eindig volgende jaar ná sy 19-de seisoen. DeGeneres het in ‘n onderhoud met Amerikaanse media gesê sy wou reeds ná die 16de seisoen daarmee ophou, maar is omgepraat om vir nog 3 jaar voort te gaan. Sy sê hoewel dit ‘n wonderlike en prettige program is, is dit nie langer ‘n uitdaging […]

Read More

Christene wêreldwyd vier Hemelvaartdag - May 13, 2021

Vandag word Hemelvaartdag gevier om Jesus Christus se Hemelvaart volgens die Bybel te herdenk. Dit val altyd op ‘n Donderdag en vind plaas op die 40ste dag van Paasfees, 39 dae na Paassondag. Plaaslike Pastoor Brian Philander het sy boodskap so met Kosmos 94.1 se luisteraars gedeel.

Read More