
Covid onder leerders, personeel wek kommer by onderwys - June 30, 2021
Die Namibiese gesondheidsminister, dr. Kalumbi Shangula, kondig talle leerders en onderwysers aan in elke Covid-verslag. Kosmos 94.1 Nuus het die uitvoerende direkteur van die Namibiese onderwysministerie, Sanet Steenkamp, gevra of dit kommerwekkend is terwyl die ministerie werk aan die heropening van die skole?
Rundu: inwoners skuld N$500m, dorpsraad skuld klim ook - June 30, 2021
Rundu se dorpsraad skuld NamWater 1225 miljoen Namibiese dollar, 49 miljoen dollar meer as in September 2019 toe hy 76 miljoen dollar geskuld het. Die hoof uitvoerende beampte Olavi Nathanael sê die skuld het vinniger toegeneem toe hulle opdrag gegee is om aan almal water te voorsien. Voorheen het die voorafbetaalde watermeters die skuldvlakke verlig […]
Euro 2020: Dis Engeland teen Oekraïne - June 30, 2021
Engeland sal Saterdag teen Oekraïne in die kwarteindstryd van die 2020 Europese Kampioenskap in Rome te staan kom. Doele deur Raheem Sterling en Harry Kane het aan Engeland ‘n geskiedkundige twee-nul oorwinning oor Duitsland in die Wembley-stadion in Londen besorg. Dit is Engeland se eerste oorwinning teen Duitsland in ‘n mededingende wedstryd in dié stadion […]
So lyk beweging van slange in stedelike gebiede… - June 30, 2021
Tussen 4 000 en 30 000 mense sterf jaarliks in Afrika Suid van die Sahara aan slangbyte. Professor Morgan Hauptfleisch, hoof van die Biodiversiteit-navorsingsentrum van die Namibiese Universiteit van Wetenskap en Tegnologie, en twee van sy studente Ignatius Sikongo en Francois Theart is besig om waardevolle navorsing oor slange te doen. Theart, ‘n bekende slangvanger […]
IPC skors sy Whk-raadslid - June 30, 2021
Die Independent Patriots for Change het sy partylid, Desiree Davids, wat as raadslid vir Windhoek dien, geskors. Dit volg na berigte in ‘n plaaslike koerant daar haar aansoek om grond voordeel getrek het en vinniger verwerk is. Die party het in ‘n verklaring gesê dat ‘n komitee saamgestel is om ondersoek na die aantygings in […]
Entstowwe het geen impak op dekking by verskering nie – Namfisa - June 30, 2021
Die Namibiese toesighoudende owerheid vir finansiële instellings Namfisa het bevestig dat enige sterfgeval of ernstige newe-effekte van die Covid-entstof wel in Namibië dekking deur lewens versekeraars ontvang. Die owerheid sê hy het met kommer verneem van plasing op sosiale media dat daar geen dekking is nie omdat die entstof nie goedgekeur is nie. Namfisa sê […]
Shiimi sê beperking van beweging belangrik teen Covid - June 30, 2021
Die Namibiese minister van finansies Ipumbu Shiimi was in gesprek met Richard Quest van die Amerikaanse nuuskanaal CNN. Terwyl die onderhoud eintlik oor olie-eksplorasie in die Kavango-bekken en waterstof-energiebronne gehandel het, het Quest Shiimi gevra wat sy mening oor inperkings is, veral na die goewerneur van die sentrale bank Johannes !Gawaxab sy teenkanting daaroor uitgespreek […]
Vlak-agt waarskuwing vir die Wes-Kaap vandag - June 30, 2021
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n vlak-agt waarskuwing uitgereik vir die binneland van die Wes-Kaap en die kusgebied van Saldanhabaai. Storm-sterk winde sal voorkom soos James-Brent Styan, woordvoerder van die Wes-Kaapse regering verduidelik.
Japanse ‘Swart Weduwee’ op pad galg toe - June 30, 2021
‘n Vier-en-sewentigjarige Japanese reeksmoordenaar is op pad galg toe nadat sy haar finale appèlaansoek teen haar doodstraf verloor het. Chisako Kakehi, wat die Swart Weduwee gedoop is, is in 2017 skuldig bevind aan die moord op drie van haar lewensmaats en poging tot moord op ‘n vierde. Daar is bevind sy het miljoene uit haar […]
Delta: ons sal Vrydag weet of hy hier is - June 30, 2021
Terwyl daar kommer regoor die wêreld is oor die Delta-variant van Covid, wat tot 60 persent meer aansteeklik is as die oorspronklike vorm van die virus, sal Namibië volgens berigte eers teen Vrydag weet of dit wel plaaslik teenwoordig is. Die Universiteit van Namibië doen op die oomblik die nodige toetse. Intussen het die uitvoerende […]