Salarisonderhandelinge tussen vakbonde en regering onsuksesvol - November 30, 2021

Salarisonderhandelinge tussen betrokke vakbonde en die regering het op ‘n dooiepunt uitgeloop weens die regering wat volhou om geen verhogings toe te staan nie. Die vakbonde het dus ‘n interne dispuut verklaar. ‘n Feitesending-subkomitee sal nou aangestel word en binne 30 dae aan die onderhandelingskomitee terug rapporteer.  

Read More

Prof. Morgan Hauptfleisch maan oor gevare van wildheinings - November 30, 2021

Professor Morgan Hauptfleisch van die Namibiese Universiteit van Wetenskap en Tegnologie se Biodiversiteit Navorsingsentrum het op sy Facebook-blad gemaan oor die gevare van wildheinings. Hy het ‘n foto geplaas van ‘n elandbul met sy agterbeen verstrengel in ‘n elektriese heining. Hy sê boonop is die bul elke drie sekondes met 6 000 volt elektrisiteit geskok. […]

Read More

Egpaar glo deur onwettig-gekoppelde elektriese kabels doodgeskok - November 30, 2021

Die polisie in Kwazakele in die Oos-Kaap stel ondersoek in na die dood van ‘n egpaar in hul dertiger-jare wat na bewering doodgeskok is weens onwettig-gekoppelde elektriese kabels. ‘n Woordvoerder van die polisie sê Lingomso en Mphakamise Cose was besig om wasgoed op te hang, toe een van die bure ‘n gil hoor. Die polisie en nooddienste is ingeroep, maar hulle was […]

Read More

Derde dosis Sinopharm-entstof nou vir Namibiërs beskikbaar - November 30, 2021

Die uitvoerende direkteur in die Namibiese gesondheidsministerie, Ben Nangombe, het bevestig dat Namibiërs wat reeds twee dosisse van die Sinopharm-entstof ontvang het, nou vir ‘n derde spuit kan gaan. Hy sê dit word aanbeveel vir mense ouer as 60 wat reeds hul twee dosisse entstof ontvang word, maar niemand bo 18 jaar oud wat reeds hul tweede dosis ontvang het, sal weggewys […]

Read More

Business for South Africa steun verpligte inenting in die werkplek - November 30, 2021

Business for South Africa sê hulle steun verpligte inenting in die werkplek ten volle, sowel as beperkte toegang om die verspreiding van Covid-19 te keer. Martin Kingston van B4SA sê die druk van verpligte inenting, sal mense aanmoedig om die inspuiting te kry. Cas Coovadia van B4SA sê hulle is bewus daarvan dat die besluit […]

Read More

Bekroonde SA ekonoom in Windhoek - November 30, 2021

Die bekroonde Suid-Afrikaanse ekonoom Mike Schussler is in Namibië om deel te neem aan ‘n gesprek oor die Covid ekonomie en omgewinsvolhoubaarheid wat deur High Economic Intelligence georganiseer is. Dit vind môreoggend om nege-uur by die Am Weinberg Boetiekhotel in die hoofstad plaas. Die Namibiese handelsminister, Lucia Ipumbu, sal die gasspreker saam met Schussler wees, […]

Read More

Studente moet berading kry na olifantbul hulle bestorm - November 30, 2021

Natuurgids-studente in Suid-Afrika het berading ontvang ná ‘n noue ontkoming toe ‘n bronstige olifantbul op hul voertuig afgestorm het in ‘n reservaat in Limpopo. Die besturende direkteur van die gids-opleidingsonderneming Eco-training, Anton Lategan, sê niemand is beseer toe die bul twee keer die voertuig gejaag en van die pad af gestoot het in die Selati-wildreservaat nie. Toe die voertuig […]

Read More

Vraestelle lek uit, staatskole sluit vroeër - November 30, 2021

Die rede waarom Namibiese staatskole vroeër sluit, is omdat vraestelle uitgelek het. Dit sal help om streke in staat te stel om voor te berei vir die voortsetting van die nasionale eksamens aanstaande jaar vir vakke wat geraak is. Die Namibiese onderwysministerie het aangekondig indien eksamens voltooi is, sal skole vir pre-primêre tot graad 3-leerders eerskomende Vrydag sluit. Skole vir graad […]

Read More

SA werkloosheidsyfer styg tot 34,9% - November 30, 2021

Statistieke Suid-Afrika het bekend gemaak die amptelike werkloosheidskoers het in die derde kwartaal vanjaar gestyg tot 34,9 persent. Dit is die tydperk toe onluste in KwaZulu-Natal en Gauteng uitgebreek het. Die Statistikus-Generaal, Risenga Maluleke, sê die opname het bevind die aantal werkende persone het in die derde kwartaal met 660 00 afgeneem na 14,3 miljoen.

Read More

Pa van vermoorde student verwerp moordenaar se verskoning - November 30, 2021

Die pa van die vermoorde student van die Universiteit van Fort Hare, Nosicelo Mtebeni, weier om die beskuldigde, Aluta Pasile, se verskoning in die Oos-Kaapse hooggeregshof te aanvaar. Pasile het skuld beken op die moord op Nosicelo in Augustus. Haar liggaam is in Oos-Londen in ‘n tas gevind. Die saak is tot Donderdag uitgestel vir […]

Read More