Bedrieërs loop oop in SA - May 19, 2022

Bedrog en swendelary in Suid-Afrika neem skynbaar toe, veral teen die agtergrond van rekordhoë werkloosheidsvlakke en armoede. Volgens die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Bank Risiko-inligtingsentrum, Nischal Mewalall, het gevalle van bedrog in die eerste kwartaal vanjaar met 71 persent die hoogte in geskiet, vergeleke met die eerste kwartaal verlede jaar:

Read More

Taylor Swift ontvang ere-doktorsgraad - May 19, 2022

Die New York Universiteit het aan die sanger en liedjieskrywer, Taylor Swift, ‘n ere-doktorsgraad in kunste toegeken. Sy het die eretoekenning by die voorsitter van die Clive Davis Institute of Recorded Music, Jason King, ontvang. Swift se musiekloopbaan het op 15 begin en sy het al meer as 100 miljoen albums verkoop. Die elfmalige Grammy-wenner […]

Read More

Oekraïne se grane en Russiese kunsmis moet terug in die wêreldmark – VN - May 19, 2022

Die oorlog in Oekraïne saam met al die ander wêreldwye krisisse kan miljoene mense se voedselsekerheid bedreig en lei tot wanvoeding, honger massas en hongersnood. Dit is die mening van die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres. Hy waarsku die enigste doeltreffende oplossing vir die koskrisis is dat Oekraïne se voedselproduksie en die kunsmis uit […]

Read More

Poging tot moord bygevoeg op Noa se klagstaat - May 19, 2022

Die leerlingdokter Dennis Noa sal ook met poging tot moord aangekla word, saam met die klagte van verkragting. Die aanklaer-generaal het die klagtes teen hom geformuleer en sy saak word oorgedra na die streekshof in die hoofstad. Hy sal sy eerste verskyning op 27 Mei maak. Dit is volgens berigte nie duidelik waaruit die poging […]

Read More

NSFAF sukkel steeds met betalings na studente in Rusland - May 19, 2022

Die Finansiële Hulpfonds vir Namibiese Studente sukkel steeds om geld na Namibiese studente in Rusland te stuur. Volgens die uitvoerende hoof, Kennedy Kandume, lyk dit nie of die probleem spoedig opgelos gaan word nie. Dit spruit uit Westerse sanksies teen Rusland ná sy inval in die Oekraïne. Volgens die organisasie raak dit hoofsaaklik private studente […]

Read More

Fikile sal binnekort sê oor e-tolstelsel - May 19, 2022

Die Suid-Afrikaanse vervoerminister, Fikile Mbalula, sê die finale aankondiging oor die befondsingsmodel van die Gautengse snelwegverbeteringsprojek of E-tol kan binnekort verwag word. Inwoners en motoriste het die e-tolbetalings geboikot en baie het gekies om nie die e-tag te koop nie. Dit stel die regering in staat om die tolgeld elektronies in te vorder. Mbalula het […]

Read More

Russiese soldaat pleit skuldig in oorlogmisdaad-verhoor - May 19, 2022

‘n Een-en-twintig-jarige Russiese soldaat het skuld beken op die moord van ‘n ongewapende burger, in die eerste oorlogsmisdaadverhoor in Oekraïne sedert die oorlog begin het. Vadim Shishimarin het erken hy het enkele dae nadat die inval begin het ‘n 62-jarige man geskiet. Hy staar lewenslange tronkstraf in die gesig. Hy het geboei in die piepklein […]

Read More

Bibberweer op pad - May 18, 2022

Die Namibiese Metereologiese Dienste het ‘n weerwaak uitgereik vir winderige, nat en koue weerstoestande wat vanaf môre in die Karas-streek kan voorkom, met baie koue weer wat die naweek in die suidelike, sentrale en oostelike dele van die land kan voorkom. Namibian weervoorspeller van die Windhoekse weerkantoor Richard Nashikaku, sê aan Kosmos 94.1 Nuus wat […]

Read More

Mosambiek verklaar uitbreking van polio - May 18, 2022

Mosambiek het vandag ‘n uitbreking van polio verklaar nadat die virus in ‘n kind in die noordoostelike Tete-gebied gevind is. Dit is die eerste geval van die polio-virus in die land in byna drie dekades, sê die Wêreldgesondheidsorganisasie. Die geval, wat die tweede ingevoerde geval van die polio-virus in suidelike Afrika is vanjaar, ná die […]

Read More

Alle oë Vrydag op Orlando Pirates - May 18, 2022

Sokker: Die Soweto-reuse Orlando Pirates is vasbeslote om die eerste Suid-Afrikaanse wenners van die CAF-konfederasiebeker ooit te word. Hulle pak die klub van Marokko, RS Berkane, Vrydag in die eindstryd in Uyo, Nigerië. Die Buccaneers het in 2015 se eindstryd met die gesamentlike telling van 2-1 teen Etoile du Sahel van Tunisië verloor. SuperSport United […]

Read More