VBS-beslagleggingsbevel teen Zuma word bestudeer - August 31, 2022

Die Jacob Zuma-stigting sê oudpresident Jacob Zuma sal die jongste hofuitspraak bestudeer en met sy regspan bespreek. Die Hooggeregshof in Pietermaritzburg het aan VBS Mutual Bank ‘n beslagleggingsbevel toegestaan vir 6,5 miljoen Suid-Afrikaanse rand van Zuma se bates om sy lening by die bank te delg. Zuma het in September 2016 ‘n multimiljoen-rand-lening by VBS aangegaan ná […]

Read More

Buitelanders mag mediese sorg in buurland ontvang - August 31, 2022

Die ANC-regering het groepe veroordeel wat gekeer het dat mense toegang kry tot gesondheidsdienste by die Kalafong Hospitaal in Atteridgeville, wes van Pretoria. ‘n Groep mense het na bewering pasiënte wat na hulle mening buitelanders sonder dokumente was, weggewys en gesê hulle dreineer die land se hulpbronne. Die regering se woordvoerder, Phumla Williams, sê die […]

Read More

Vol bank regters vir Dimbu se plakkersaak - August 31, 2022

Regter Collins Parker het opdrag gegee dat die partye in Dimbulukeni Nauyoma se saak waar hy die Namibiese regering en die prokureur-generaal dagvaar om die sogenaamde Plakkersproklamasie van 1985 ter syde te stel, teen einde November hul hoofargumente indien. Die regter het ook die aanklaer-generaal en hoof van die Namibiese polisie as respondente bygevoeg. Volgens hom, pas hulle die land se […]

Read More

Geingob tevrede met Angola se verkiesings - August 31, 2022

Namibiese President Hage Geingob het sy Angolese eweknie, President João Lourenço en sy regerende party, die MPLA, geluk gewens met hul oorwinning in die algemene verkiesing in Angola wat verlede Woensdag plaasgevind het. Geingob sê die mense van Angola het weer eens hul soewereine wil deur die stembus laat seëvier deur die MPLA ‘n mandaat te gee om Angola […]

Read More

EFF sê rassisme in advertensies moet end kry - August 31, 2022

Die voormalige voorsitter van die EFF in Gauteng en geslagaktivis, Mandisa Mashego, wil hê die advertensiebedryf moet aanspreeklik gehou word omdat hy swartmense te na kom. Sy het die aangeleentheid by die Menseregtekommissie aanhangig gemaak wat besig is met ‘n ondersoek na beweerde rassisme in die bedryf. Mashego sê die bedryf het vir jare voordeel […]

Read More

Biden belowe om aanvalsgewere onwettig te verklaar - August 31, 2022

Die Amerikaanse president, Joe Biden, sê hy sal alles in sy vermoë doen om aanvalsgewere onwettig te verklaar en uit die samelewing te verwyder. Hy sê die tipe gewere dien geen doel behalwe in ‘n oorlog nie.

Read More

Wêreld treur steeds oor Diana, 25 jaar na haar dood - August 31, 2022

Dit is vandag 25 jaar sedert prinses Diana in Parys in ‘n motorongeluk dood is. Diana word onthou vir die herlewing wat sy in die gewildheid van die monargie meegebring het. Maar, haar huwelik aan prins Charles was nie ‘n sprokiesverhaal nie. In haar nou bekende, en omstrede, onderhoud in Augustus 1995 met die BBC, […]

Read More

N$650m se staatseffekte word opgeveil om Shiimi se begroting by te staan - August 31, 2022

Die Namibiese regering sal poog om 650 miljoen Namibiese dollar van maatskappye en individue te leen om sy begrotingsbeloftes, en verhoging vir staatsamptenare, na te kom. Volgens ‘n uitnodiging deur die Bank van Namibië beplan hy om môre ‘n veiling te hou om die fondse in te samel vir die minister van finansies, Iipumbu Shiimi, […]

Read More

Landbou plaas verbod op Spaanse pluimvee-invoere - August 31, 2022

Namibië het ‘n verbod op pluimvee-invoere vanaf Spanje aangekondig weens die uitbreking van voëlgriep in daardie land. Die landbouministerie sê dat die verbod terugwerkend is vanaf 18 Julie vanjaar, as gevolg van die inkubasie-periode van 14 dae. Dus, besendings wat pluimveeprodukte wat verpak is op, of na die begindatum bevat, sal teruggestuur word of vernietig word. Die hoof van veeartsenydienste, dr Albertina Shilongo, sê alle uitgereikte invoer- en transito-permitte is herroep. Gekookte pluimvee-produkte vir kommersiële doeleindes mag steeds met […]

Read More

Oekraïnse graanuitvoere: Wêreldprys het reeds met 9% gedaal - August 31, 2022

Daar is groot verligting in Ethiopië met ‘n besending van 23 000 metrieke ton koring wat vanaf die Oekraïne in Djibouti aangekom het, en vir daardie land bestem is. Die Wêreldvoedselprogram het die besending betaal vir voedselhulp vir die meer as 18 miljoen mense in Ethiopië wat nie genoeg kos het nie. Volgens Joseph Glauber […]

Read More