Erongo is propvol toeriste, sakesektor uiters dankbaar - October 4, 2023

Sosiale media is vol van plasings van talle toeriste wat opgemerk word, veral by die kus. Kosmos 94.1 het onlangs berig dat terwyl die groot groepe in busse nog nie hul terugkeer sedert 2019 gemaak het nie, is daar duisende besoekers wat in huurmotors hulle eie toere onderneem. Ekonome het ook onlangs voorspel dat Namibië […]

Read More

Hoekom het dit 50 jaar gevat om Kudu te ontwikkel? - October 4, 2023

Dit is volgende jaar 50 jaar sedert die Kudu-gasveld ontdek is en terwyl die regering verstaan hoe belangrik onafhanklikheid van kragvoorsiening vir enige land is, was daar geen ontwikkeling van die reuse-bron nie. BW Kudu Limited het die week ‘n uitnodiging aan ingenieurs en konsultante gerig om die eerste sogenaamde ‘Front End Engineering-ontwikkelingsplan’ teen 15 […]

Read More

Bouplanne in hoofstad onderpresteer - October 4, 2023

Bouplanne vir Stad Windhoek vir Augustus is bekend. Volgens IJG Sekuriteite is daar 181 planne gedurende die maand goedgekeur, 13 minder as in Julie vanjaar. Die goedkeurings is 66,5 miljoen Namibiese dollar werd, 48,7 persent laer as die waarde wat in Julie aangeteken is. Sedert Januarie is 1 290 bouplanne ter waarde van 905,4 miljoen […]

Read More

Amushelelo se vrou wil optog vir sy vrylating hou - October 4, 2023

Michael Amushelelo se vrou Julieta wil volgens plaaslike media ‘n optog op 11 Oktober reël om haar man se vrylating te eis. Amushelelo se volgehoue aanhouding, sedert sy arrestasie op 21 Maart na ‘n mislukte protesoptog teen jeugwerkloosheid bly in die nuus. Die datum is bepaal volgens Amushelelo se verhoor in die verband wat daardie […]

Read More

NLU hou kongres, Agra beklemtoon belangrikheid van landbou - October 4, 2023

Die jaarlikse Namibiese Landbou-unie kongres is tans in die hoofstad aan die gang. Verskeie uiters belangrike landbou-kwessies kom onder die loep vandag en leierskap word ook verkies. Landbou word erken as die belangrikste ekonomiese aktiwiteit in die land met meer as 70 persent van alle werksgeleenthede wat of direk of indirek deur die sektor verskaf […]

Read More

Verhogings is nie REDs se skuld nie - October 4, 2023

Die Namibiese Elektrisiteitsbeheerraad het kragverspreiders in die streke van die skuld onthef vir die buitensporige tariewe wat ingestel is. Die raad sê die hoë tariewe is te wyte aan opwekkings- en transmissiekoste, wat meer as 70 persent van die totale prys uitmaak. Volgens die raad se uitvoerende hoof, Robert Kahimise moet die hoë koste verbonde […]

Read More

Hofbeslissing oor onregmatige aanstellings verwelkom - October 4, 2023

Die buurland se minister van Menslike Nedersettings, Mmamoloko Kubayi, het die Arbeidshof se uitspraak verwelkom dat die departement se adjunk-direkteur-generaal vir Korporatiewe Dienste, Nelly Letsholonyane, nege amptenare onregmatig en onwettig aangestel het. Sy het nie die werwingsprosesse volgens die Staatsdienswet gevolg nie. Die ministerie se woordvoerder, Hlengiwe Nhlabathi-Mokota, sê die uitspraak bevestig Kubayi se vermoede […]

Read More

Volgehoue ondersteuning vir Oekraïne nou broodnodig - October 4, 2023

Die Britse minister van verdediging Grant Shapps sê dit is uiters belangrik dat ondersteuning voortduur vir die Oekraïne. Navo het sy kommer uitgespreek oor ‘n tekort aan ammunisie en ander wapentuig wat die Oekraïne ervaar, terwyl lidlande wat aan die Oekraïne skenk in hulle eie weermagte, tekorte ervaar. Shapps sê sou Rusland wen, sal die […]

Read More

Cane voer weer All Blacks weer aan - October 4, 2023

Sam Cane sal môre terugkeer as die All Blacks se kaptein in hul laaste Wêreldbeker-Groep A-wedstryd teen Uruguay, wanneer ‘n bonuspunt-oorwinning Nieu-Seeland ‘n plek in die uitkloprondes sal besorg. Die afrigter, Ian Foster, het nege veranderings aan die beginspan gemaak, wat Italië verlede naweek met 96-17 verslaan het. Gereelde beginners soos Ardie Savea, Aaron Smith […]

Read More

Stad Windhoek werk aan ‘n plan met skuld - October 4, 2023

Stad Windhoek se burgemeester, Joseph Uapingene, het ‘n beroep op inwoners gedoen om hulself te vergewis van die relevante wysigings aan die Wet op Plaaslike Owerhede, terwyl die Stad verskeie skuldbestuurmetodes ondersoek. Uapingene het die aanmerkings gemaak in reaksie op ‘n petisie wat onlangs deur die Katutura-inwonerskomitee ingedien is waarin die verwydering van die Redforce […]

Read More