GBV: 13 gevalle daagliks aangemeld
Geslagsgeweld bly ‘n reuse-uitdaging in Namibië met 4 814 gevalle wat in die vorige boekjaar aangemeld is. Dit kom neer op 13 voorvalle daagliks. Khomas het die hoogste voorkoms gehad op 758 gevalle gevolg deur Erongo op 493 en Oshana op 463. In die jongste ontwikkeling het die Omusati-polisie gesê in die afgelope 366 dae […]
Beurtwater duur voort op Gobabis
Beurtwater duur voort op Gobabis met dam- en boorgatvlakke wat steeds kritiek laag is. Die burgemeester Melba Tjozongoro, het die situasie in ‘n onderhoud met die plaaslike uitsaaier bevestig en sê dat water daagliks van nege-uur saans tot drie-uur soggens afgesny is. Volgens NamWater se jongste dambulletin is Otjivero tans op 1,4 persent met die […]
Trump skort hulp op, kenner sê ons met meer selfstandig wees
Die skielike besluit deur Amerikaanse president Donald Trump om alle buitelandse hulp vir 90 dae te staak en te hersien, kan verwoestend wees vir MIV-programme in Afrika-lande. Dit sluit in die Amerikaanse president se noodplan vir vigsverligting, bekend as Pepfar. Pepfar-statistieke wys dat dit aan die einde van 2024 lewensreddende antiretrovirale behandeling aan byna 21 […]
One Economy bied finansiële geletterdheidswerkswinkel aan
Die One Economy Foundation se Yo! Pillar bied van 12 tot 14 Februarie ’n finansiële geletterdheidswerkswinkel in Tsumeb aan. Die werkswinkel se tema is “Money Makeover” en het ten doel om waardevolle finansiële insigte aan mikro-entrepreneurs te verskaf. Slegs 50 plekke is beskikbaar en die sperdatum vir aansoeke is 4 Februarie. Mikro-entrepreneurs in Tsumeb word […]
Onteieningswet nodig vir grondverspreiding – Mbalula
Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, erken die DA se reg om die Wet op Onteiening teen te staan, maar bevestig sy party se toewyding tot transformasie. Mbalula het op ‘n mediakonferensie die wet as deurslaggewend beskryf vir grondherverspreiding en gesê sommige van die regering van nasionale eenheid se koalisievennote verset hulle teen vordering. […]
M23 neem Goma oor
Rwanda-gesteunde M23 rebelle het Sondagmiddag die oostelike Demokratiese Republiek van die Kongo se grootste stad Goma oorgeneem, wat duisende burgerlikes gedwing het om te vlug en vlugte by die lughawe gekanselleer het. Die VN-Veiligheidsraad sou Sondag vergader om die krisis te bespreek, nadat drie VN-vredesmagte soldate, twee Suid-Afrikaners en ’n Uruguayaan, in gevegte dood is. […]
Beleërde Yoon amptelik aangekla
Suid-Koreaanse aanklaers het die president, Yoon Suk Yeol, aangekla van die lei van ‘n opstand met sy kortstondige oplegging van krygswet op 3 Desember. Die aanklagte is ongekend vir ‘n Suid-Koreaanse president, en indien skuldig bevind, kan Yoon jare tronkstraf opgelê word vir sy skokbesluit wat gepoog het om politieke en parlementêre aktiwiteite te verbied […]
Lufthansa 747 land eerste keer sedert 2022 in Windhoek
‘n Boeing 747 van Lufthansa gaan vandag vir die eerste keer sedert 2022 by die Hosea Kutako Internasionale Lughawe land. Die vlug vanaf Johannesburg se landing is om brandstof in te neem, aangesien daar nie stralerbrandstof by die Oliver Tambo Internasionale Lughawe is om te hervul nie. Volgens berigte staar verskeie Suid-Afrikaanse lughawens stralerbrandstof-tekorte in […]
Namibië moet droogte-kwesbaarhede aanspreek
High Economic Intelligence se jongste verslag oor die 2024/25-reënvalseisoen sê die voortslepende droogtetoestande in Namibië maak van 2025 ‘n kritieke jaar om landbou- en waterverwante kwesbaarhede aan te spreek. Met die huidige reënvalseisoen wat reeds patrone van langdurige droogte weerspieël, staar die land groter dringendheid in die gesig om veerkragtigheid teen hierdie herhalende klimaatsuitdagings te […]
SAOG veroordeel M23 se aanval op DRK-sending
Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgmeenskap veroordeel die M23 rebelle se daad van aggressie in die oostelike Demokratiese Republiek van die Kongo, en voeg by dat sulke optrede die soewereiniteit, territoriale integriteit en vrede en veiligheid van die Kongo en die SAOG-streek ondermyn. Dit kom na ‘n aanval op die SAOG se gemeenskapsending in die Kongo waarin 9 […]