Namibië goed verteenwoordig by Berlyn-toerismeskou

Byna 20 Namibiese toerisme-organisasies het saam met die Namibiese Toerisme-buro vir die eerste keer in drie jaar weer die wêreld se grootste toerismeskou in Duitsland, ITB Berlyn, bygewoon. Die skou lok elke jaar 160 lande en die Duitse mark is ‘n baie belangrike mark vir die Namibiese toerismesektor. Kosmos 94.1 Nuus het met die uitvoerende […]

Read More

Cyril: Grootte van regering word gelei deur land se behoeftes

President Cyril Ramaphosa sê die regering moet aanpas en reageer op die land se behoeftes ten einde ‘n bekwame en gevorderde staat te bou. Ramaphosa sê in sy weeklikse nuusbrief wat mense behoort te vra, is hoe die regering die beste georganiseer moet word om in die land se behoeftes te voorsien eerder as om […]

Read More

Pupkewitz Motors sluit vennootskap met Christine Mboma  

Die naam van die Namibiese Olimpiese atleet, Christine Mboma was dalk ‘n bietjie stil in sportnuus sedert sy ten volle van haar besering herstel en hard aan die oefen is. Christine se naam is weer terug in die nuus en hierdie keer met iets positiefs en opwindend. Pupkewitz Motors is opgewonde om ‘n nuwe vennootskap […]

Read More

Toerisme SA bemark die land as veilige bestemming

Suid-Afrikaanse toerisme-amptenare sê hulle is daartoe verbind om die land as ʼn veilige bestemming aan toeriste regoor die wêreld te bemark. Toerisme SA woon die wêreld se voorste reis-handelskou by. Die ITB Berlin in die Duitse hoofstad, Berlyn, is ʼn ekspo wat elke jaar 160 lande lok. Die uitvoerende bedryfshoof, Nomasonto Ndlovu, sê sy is […]

Read More

Voertuigverkope begin herstel in Februarie

Voertuigverkope het gestyg ná ‘n swak begin in 2023, wat tot die hoogste vlak sedert Maart 2022 gestyg het. Altesaam 1 103 voertuie is in Februarie verkoop, vergeleke met 883 voertuie wat in Februarie 2022 verkoop is, wat ‘n styging van 24,9 persent op ‘n jaargrondslag is. Op ‘n maandelikse basis is verkope in Februarie […]

Read More

Holtzhausen woon Pan-Afrika Parlement oor Alzheimers by  

Berrie Holtzhausen van Alzheimers-Demensie Namibië gaan Woensdag die Pan-Afrika Parlement in Midrand, Suid-Afrika, bywoon om mites oor die siektes te takel. Riglyne sal van stapel gestuur word om die wrede en skadelike praktyke wat verband hou met beskuldigings van pasiënte van heksery en rituele aanvalle, uit te wis. Mense wat ly aan Alzheimer se siekte […]

Read More

SA gesondheidsdepartement verwelkom uitspraak oor staking  

Die departement van gesondheid verwelkom die arbeids-appèlhof se uitspraak wat die vakbond Nehawu se staking met onmiddellike effek verbied. Die hof het ook beslis dat Nehawu se lede en alle noodsaaklike diens-werkers verbied word om voort te gaan met enige vorm van nywerheidsoptrede. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, glo hierdie uitspraak sal ‘n vorm […]

Read More

Afstandswerk bring nuwe risiko’s vir versekering

Die aanvaarding van afstandswerk tydens die inperking het aanleiding gegee tot nuwe risiko’s wat raadgewers en versekeraars in ag moet neem. Versekeraars het werknemers aangeraai om te kyk of werkgewers hul toerusting genoegsaam verseker het. Werkers moet ook bewus wees van enige werksplek-beleide in verband met hoe die toerusting beveilig word. Intussen word werkgewers aangeraai […]

Read More

Eskom verlaag beurtkrag na fase 4

Eskom het aangekondig dat fase 4-beurtkrag tot verdere kennisgewing sal voortduur nadat hy vroeër verwag het om fase 5 vanaf vieruur vanmiddag in te stel. Die nutsdiens se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die verandering kan toegeskryf word aan sekere verbeterings in die opwekkingstelsel.

Read More

Aansoeke oop vir Nasionale Jeugdiens

Die Nasionale Jeugdiens het sy 14de inname vir nasionale diens-opleiding vir jeug tussen die ouderdom van 16 en 35 jaar oud aangekondig. Die Nasionale Jeugdiens is ‘n jeug-ontwikkelings-inisiatief om opleiding aan werklose jeug te bied. Die opleiding sal by die Hentiesbaai-opleidingsentrum vir ses maande geskied. Die sluitingsdatum vir aansoeke is 24 Maart. Kosmos 94.1 Nuus […]

Read More