Soektog na Zimbabwiese gevangenes wat ontsnap

Die polisie in Limpopo het met ʼn reuse-soektog begin na verdagtes wat betrokke was by die ontsnapping van ses verhoorafwagtende gevangenes in Makhado. Die Zimbabwiese burgers het met behulp van ʼn onbekende groep gewapende mans ontsnap, wat die polisievoertuig waarmee hulle vervoer is, aangeval het. Die woordvoerder van die polisie, Motlafela Mojapelo, waarsku die publiek […]

Read More

Misbruik van fosfor kan lei tot tekort aan kunsmis

Wetenskaplikes waarsku die misbruik van fosfor kan tot ‘n dodelike tekort aan kunsmis lei wat voedselproduksie wêreldwyd sal ontwrig. Navorsing dui aan die oorbenutting van fosfor verhoog die vrystelling van metaan wat lei tot aardverwarming en die klimaatkrisis wat deur koolstof-uitstralings veroorsaak word. ‘n Professor aan die Universiteit van Lancaster, Phil Haygarth, sê fosfaatkunsmis wat […]

Read More

SA hotelgroep bestee miljoene aan diesel weens beurtkrag

Die Suid Afrikaanse hotelgroep Sun International sê alhoewel sy inkomste geleidelik weer tot vlakke wat voor die Covid-19 pandemie aangeteken is, begin styg het, bly beurtkrag ‘n groot hindernis. Die groep sê hy verwag om in 2023 op ‘n maandelikse basis tussen 12 en 14 miljoen Suid-Afrikaanse rand aan diesel te bestee om hotelle en […]

Read More

Toyota, Volkswagen en Kia is top-voertuigverkopers

Namibiese voertuigverkope het in Februarie gestyg met 559 passasiersvoertuie wat 51 persent van die totale voertuigverkope van 1 103 eenhede in Februarie uitgemaak het. Dit is gevolg deur 486 ligte handelsvoertuie wat verantwoordelik is vir 44 persent van eenhede verkoop. Toyota, Volkswagen and Kia het die meeste voertuie in Februarie verkoop. Willie Verdoes van Indongo […]

Read More

Laat Phala Phala-sage nou met rus – politieke kenner

Die politieke ontleder in die buurland, Levy Ndou, sê dit het tyd geword om President Cyril Ramaphosa toe te laat om sy werk te doen. Dit volg nadat die waarnemende openbare beskermer, Kholeka Gcaleka, bevind het hy is nie skuldig aan enige oorreding in die Phala Phala-sage nie. Die bevindinge het oor die naweek uitgelek. […]

Read More

Amerikaanse bank-owerhede tree vinnig op ná ineenstorting

Bank-owerhede in Amerika het vinnig opgetree om vertroue in die land se bankstelsel te herstel na die ineenstorting van Silicon Valley Bank in Kalifornië en die sluiting van Signature Bank in New York. Kliënte het van vandag weer toegang tot hul deposito’s terwyl ‘n nuwe gerief vir noodfinansiering vir banke opgestel word. Die sluiting van […]

Read More

Tennis: Twee top-gekeurdes in aksie by Indian Wells

Tennis: Die twee top-gekeurdes is vandag in aksie in die Indian Wells Meesters in Kalifornië. Iga Swiatek van Pole pak die Kanadees Bianca Andreescu in die derde ronde, gevolg deur die Spanjaard Carlos Alcaraz teen Tallon Griekspoor van Nederland. Alcaraz is die wêreld-nommer twee, maar omdat Novak Djokovic nie in die VSA speel nie, is […]

Read More

United Aviation-groep sien Namibiese natuurskoon uit die lug

Die United Aviation-groep reis tans met sewe RV-vliegtuie in Namibië. Hulle wil graag Namibië se natuurskoon uit die lug beleef en vlieg vir ‘n week lank na al die uithoeke van die land. ‘n Lid van die groep Louis Smit, gesels met Kosmos 94.1 Nuus.

Read More

Volgende Napso-byeenkoms op Walvisbaai

Die Nasionale Privaatskole-organisasie se Napso Coke/Standard Bank nasionale atletiekbyeenkoms het die naweek op die Keetmanshoop-stadion plaasgevind met sowat 1 000 atlete van 16 skole wat deelgeneem het.  Sakaria Kandjila van Edugate Akademie op Otjiwarongo is as senior victor ludorum aangewys en Jorinda Fourie van Pro-Ed Akademie op Swakopmund as senior victrix ludorum. Gianco Kok van […]

Read More

Namibiese damme leër as verlede jaar dié tyd

Namibiese damme is tans gesamentlik 70,2 persent vol teenoor verlede jaar se 84,9 persent. Water word weer vanaf Saterdag van die Swakoppoort en Omatako-dam na die Von Bachdam gepomp. Die Swakoppoort se vlak staan op 77,4 persent en Von Bach op 29,2 persent. Die Von Bachdam was verlede jaar dieselfde tydperk 52,1 persent tydperk vol. […]

Read More