Prof. Hauptfleisch: Omgewings-impakstudies word gesystap  

Omgewings- en maatskaplike impak-studies het ‘n belangrike hulpmiddel regoor die wêreld geword om die impak van voorgestelde ontwikkelingsprojekte op die breër eko-stelsels te verken en te verstaan. Hulle is veronderstel om die moontlike negatiewe impak op eko-stelsels en geraakte gemeenskappe te verseker. Vir plaaslike gemeenskappe en inheemse mense moet impak-studies ‘n hoeksteen van vrye, vooraf […]

Read More

SA bestee R330 miljard in 10 jaar op SOE’s  

Die Nasionale Tesourie in die buurland het onthul die regering het die laaste dekade meer as 330 miljard Suid-Afrikaanse rand gebruik om ondernemings in staatsbesit te red. Eskom het sedert 2013 die grootste bedrag van meer as 180 miljard rand ontvang. Die adjunk-direkteur-generaal, Duncan Pieterse, sê hierdie instellings het gesukkel omdat hulle rade swak was […]

Read More

Polisie in Wene ontplooi oor beplande aanval

Die polisie in die Oostenrykse hoofstad Wene het meer gewapende patrollies ontplooi ná intelligensie-verslae ontvang is oor ‘n beplande aanval. Die stad se polisie het die ongewone stap gedoen om die inwoners op sosiale media te waarsku dat daar meer gewapende patrollies sal wees by onder meer kerke en ander plekke waar mense byeenkom. Wene […]

Read More

VF Plus bekommerd oor haatspraak-wetsontwerp

Die Vryheidsfront Plus het sy kommer uitgespreek dat die Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdaad en Haatspraak tot spanning kan lei in plaas daarvan om dit te voorkom. Die party voer aan die wetsontwerp hou ‘n ernstige bedreiging in vir die reg op vryheid van assosiasie én spraak en kan lei tot eensydige […]

Read More

BoN stel eerste outomatiese regulatoriese verslagstelsel bekend

Die Bank van Namibië het vandag die Namibië se eerste outomatiese regulatoriese verslag-stelsel, bekendgestel. Dit is beskikbaar vir gereguleerde entiteite onder toesig van dié bank. Die verkryging van die stelsel kom op ‘n tydstip wanneer reguleerders en toesighoudende owerhede hul toesig moet verskerp oor alle instellings wat belas is met die beskerming van openbare deposito’s […]

Read More

Taxibestuurder verkrag glo agt-jarige leerder

‘n Taxibestuurder is op Ongwediva in hegtenis nadat hy na bewering ‘n agt-jarige leerder verkrag het. Hy is gekontrakteer om die meisie skool toe en terug te vervoer en het haar glo twee keer vandeesweek verkrag nadat hy haar by die skool opgelaai het. Die 35-jarige verdagte het glo op verskillende plekke gestop en die […]

Read More

SA openbare beskermer in die getuiebank

Die geskorste openbare beskermer in die buurland, Busisiwe Mkhwebane, het aan die Artikel 194-komitee gesê Suid-Afrikaners sal uiteindelik uit die perd se bek hoor wanneer sy die geleentheid kry om te getuig oor haar geskiktheid om die amp te beklee. Mkhwebane het op ‘n vraag van haar regsverteenwoordiger, Dali Mpofu, geantwoord en sê sy is […]

Read More

Rugby: Springbok-vroue vertrek na Londen  

Rugby: Die Springbok-vroue het vandag na Londen vertrek, waar hulle Saterdag ‘n oefenwedstryd teen Wallis in Ealing sal speel. Daarna vertrek die span na Madrid, vir twee toetse. Die eerste toets is op 25 Maart teen Kanada, en die tweede toets op 1 April teen Spanje. Die span se tussentydse afrigter, Louis Koen sê hul […]

Read More

ActionSA bekommerd oor stygende misdaad

ActionSA in Gauteng is uiters bekommerd oor die byna dubbelsyfer-toename in die provinsiale misdaad-statistiek. Die provinsiale polisiekommissaris, Elias Mawela, het onthul voorvalle van verkragting het tussen 1 Oktober en 31 Desember verlede jaar met nege persent toegeneem, seksuele aanranding met 8,5 persent en seksuele misdrywe met ‘n reuse 26,2 persent. Funzi Ngobeni van ActionSA sê […]

Read More

Indiese man vas oor omkopery  

‘n Indiese man is in hegtenis geneem in verband met die omkoop van polisiebeamptes by die Onandjaba-nedersetting in die Okalongo-kiesafdeling in die Omusati-streek. Na bewering het die 25-jarige verdagte polisiebeamptes genader en kontant van 18 500 Namibiese dollar as omkoopgeld aangebied om ses Indiese burgers wat tans in polisie-aanhouding is, vry te laat. Die ses […]

Read More