Komitee kan nie voortgaan sonder G4S oor omstrede ontsnapping  

Suid-Afrikaanse justisieminister Ronald Lamola sê hy is teleurgesteld G4S was nie teenwoordig tydens die parlementêre portefeuljekomitee vir justisie en korrektiewe dienste se bespreking van Thabo Bester se ontsnapping nie. Die private sekerheidsmaatskappy bestuur die Mangaung-gevangenis in die Vrystaat waarvandaan die Facebook-verkragter en moordenaar in Mei verlede jaar ontsnap het. Die komitee sê hy kan nie […]

Read More

EU: China het morele plig om vrede te bewerkstellig

Die hoof van buitelandse beleid by die Europese Unie, Josep Borrell, sê China het ‘n morele plig om vrede in Oekraïne te help bewerkstellig. Hy het na afloop van ‘n vergadering met die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Antony Blinken gesê die land kan nie die aggressor steun in die oorlog wat deur Rusland begin […]

Read More

Sneeustorting eis toeriste in Himalajas

‘n Sneeustorting het die lewens van minstens sewe toeriste in Indië se Himalaja-staat Sikkim naby ‘n bergpas na die Chinese streek Tibet geëis. Volgens die Indiese weermag word gevrees nog verskeie mense is onder die sneeu vasgekeer. Die weermag het gesê daar word gevrees dat vyf tot ses voertuie wat tot 30 toeriste na die […]

Read More

Finland berei voor dat Swede ook by Navo aansluit

Die Finse ambassadeur in die Verenigde Koninkryk, Jukka Siukosaari, sê hulle berei reeds voor dat Swede ook by Navo aansluit. Dit kom na Finland vandag die 31ste lidland van die verdrag geword nie. Turkye staan Swede se lidmaatskap teen omdat hy sê die Sweedse regering ondersteun terrorisme. Siukosaari het met Britse media gepraat.

Read More

Behalwe vir misdaad is daar nie kwessies op die Zambiese grens soos met Botswana nie

Die Namibiese minister van veiligheid en sekuriteit Albert Kawana het met sy Zambiese eweknie ontmoet en kwessies van veiligheid op die grens bespreek. Gevangenes van beide lande is ook uitgeruil om hulle vonnisse plaaslik uit te dien. Die veiligheid op die grens was onlangs onder die loep, veral met Botswana se weermag en veediefstal teen […]

Read More

Voorbereiding vir kapasiteit in die digitale ruimte vandag geloods

Die inligtingsministerie en die Impact Tank Analysis-stigting het vandag ‘n memorandum van verstandhouding onderteken om saam te werk aan transformerende, selfonderhoudende, digitale programme om indiensneming in die digitale en tegnologiese ruimte te versnel. Die adjunk-minister, Emma Theofelus sê dit is uiters belangrik dat kapasiteit gebou word om aan vraag in die mark te voldoen.

Read More

Verbod op pluimvee-invoere vanaf Ierland opgehef

Die verbod op pluimvee-invoere vanuit Ierland is opgehef. Die landbouministerie sê in ‘n verklaring dat alle invoere, insluitend lewende voëls vanuit die land weer toegelaat word. Die land het ‘n voëlgriep-uitbreking op 12 November verlede jaar aangekondig en is weer vry van die siekte op 21 Desember verklaar. 

Read More

Chinese ballon kon data insamel, en foto’s neem

Die Chinese ballon wat vroeër vanjaar oor Amerika gevlieg het, was volgens berigte in staat om foto’s te neem en sekere intelligensie-seine van militêre basisse op te tel. Dit het die inligting onmiddellik na Beijing teruggestuur. Twee senior Amerikaanse amptenare sê die intelligensie wat China ingesamel het, was hoofsaaklik elektroniese seine wat van wapenstelsels of […]

Read More

Die waarde van selfoon-video’s weer beklemtoon in die hof

Die waarde van selfoon-beeldmateriaal is weer beklemtoon met die saak waar die NEFF-lid Dimbulukeni Nauyoma op borgtog van 5 000 Namibiese dollar vrygelaat is. Die hof het bevind dat daar geen bewyse was dat Nauyoma die protesgangers aangehits het nie. Dit is duidelik in die beeldmateriaal wat op die 21ste Maart van die byeenkoms afgeneem […]

Read More

Handelstekort krimp verder, N$100 000 se kondome in Feb. ingevoer

Die statistikus-generaal Alex Shimuafeni sê Namibië se handelsbalans is steeds in ‘n tekort maar, het op ‘n maandgrondslag met 86,2 persent verbeter en met 84,9 persent, op ‘n jaargrondslag gemeet. Verliese van 3 miljard Namibiese dollar is in Januarie vanjaar aangeteken teenoor 2,8 miljard dollar wat in Februarie bereken is. Suid-Afrika is steeds bo-aan die […]

Read More