Opposisie se Faye vat Senegal-verkiesing

Die Senegal-opposisiekandidaat Bassirou Diomaye Faye sal in alle waarskynlikheid as die land se volgende president verklaar word nadat sy mededinger van die regerende koalisie toegegee het. Amadou Ba, 62-jarige kandidaat vir die regerende koalisie, het sy ondersteuners se vieringe aanvanklik voortydig genoem maar hy het laat Maandag die 44-jarige Faye geskakel en toegegee. Hy het […]

Read More

Miami Ope: Garcia skakel Gauff uit, Alcaraz ook deur

Die wêreld se nommer twee, Carlos Alcaraz, is deur na die Miami Ope se ronde van 16 terwyl hy probeer om die gesogte Sonskyn-dubbel te voltooi. Die Spanjaard het die Fransman Gael Monfils met 6-2 en 6-4 verslaan. Die Duitser, Alexander Zverev, het Christopher Eubanks van Amerika met 7-6 en 6-3 geklop. In die vroueafdeling […]

Read More

Saara kuier in Parys by teenkorrupsie seminaar

Eerste minister, dr. Saara Kuugongelwa-Amadhila woon die Teenkorrupsie- en Integriteitsforum môre en Woensdag in Parys, Frankryk by. Die geleentheid is deur die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling gereël en sal leiers van regoor die wêreld byeen bring om nuwe denke en insigte te deel en om ondersoek in te stel oor hoe teenkorrupsiebeleide en […]

Read More

Nuyoma deel sy visie vir Capricorn-groep

David Nuyoma het op 1 Maart die pos van hoof uitoverende beampte by die Capricorn-groep ingeneem. Hy was voorheen by die Staatsinstellings Pensioenfonds. Hy het vandag met die media bymekaar gekom en sy visie vir die groep so met Kosmos 94.1 Nuus gedeel.

Read More

Patel bepleit plaaslike ondersteuning

Die buurland se handelsminister, Ebrahim Patel, sê plaaslike aankope sal die Suid-Afrikaanse ekonomie aanhelp. Patel het Suid-Afrikaanse vervaardigers geloof vir hul rol in die bou en instandhouding van plaaslike nywerhede. Hy beklemtoon hul proaktiwiteit is die sleutel tot die skep van uiters nodige werksgeleenthede:

Read More

Malawi kondig ramptoestand af met droogte

Malawi het dringend meer as 200 miljoen Amerikaanse dollar se humanitêre hulp nodig. Dit is volgens president Lazarus Chakwera wat ‘n ramptoestand in die meeste van die land se provinsies, 23 uit 28, oor droogte verklaar het. Hy sê 2 miljoen landelike huishoudings is deur die El Nino-geïnduseerde droogte geraak is en het kos nodig. […]

Read More

Voordelige eienaarskap-verklarings moet nou by Bipa ingedien word

Besighede word verplig om hul voordelige eienaarskap-verklaringsvorms bekend te maak. Die register moet gehou word en opgedateer word deur Bipa. Kosmos 94.1 News het met Ockert Jansen, die woordvoerder van Bipa, gepraat oor die belangrikheid van die verklaring. Volgens Jansen is die verklaring bitter belangrik om die land van die gryslys van die Finansiële Aksie-taakmag […]

Read More

Netumbo vra ook herlewing van Kalimbeza

Sedert die onafhanklikheidsvieringe op Katima Mulilo gehou is, het die kruppel Kalimbeza-rysprojek weer na vore getree. Die adjunkpresident Netumbo Nandi-Ndaitwah vra nou, na ‘n besoek, die herlewing van die 2014-projek wat stilstaan sedert 2021, onder meer weens stukkende masjinerie en ‘n waterpomp wat vervang moet word. Sy het die projekbestuurder aangeraai om te begin voorberei […]

Read More

R18m se beslagleggingsbevel op goudsindikaat gekry

Die Batebeslagleggingseenheid in Pretoria het drie bevele ter waarde van18-miljoen Suid-Afrikaanse rand van die hof verkry, vir die verbeuring van eiendom wat behoort aan individue wat betrokke is by ‘n beweerde onwettige goudsindikaat in Khutsong, Carletonville. Die streekvoorsitter van die Nasionale Vervolgingsgesag, Lumka Mahanjana…

Read More

Aanvalle duur voort op Rafah

Israel se weermag het nuwe lugaanvalle in Gaza uitgevoer en twee hospitale Maandag beleër, ondanks ‘n toenemende internasionale konsensus vir ‘n wapenstilstand veral omdat die noordelike dele van die strook hongersnood ervaar. Rafah, die laaste toevlugsoord vir ongeveer die helfte van Gaza se 2,3 miljoen bevolking nadat baie mense opgedaag het op soek na skuiling […]

Read More