Amper N$900m vir sonkrag in Eritrea

Die raad van die Afrika Ontwikkelingsbank het ‘n fonds-toelaag van 886,9 miljoen Namibiese dollar goedgekeur vir die finansiering van die bou van ‘n 30-megawatt sonkrag-fotovoltaïese aanleg met ‘n battery-bergstelsel in Dekemhare in Eritrea. Dit sal na verwagting bydra tot die verhoging van die opwekkingsvermoë en netwerk-energie tot 185-megawatt en 365 gigawatt-uur per jaar, onderskeidelik. ‘n […]

Read More

Welwitschias verloor 48-24 teen die Valke

Die Windhoek Draught Weltwitschias het hul wedstryd teen die Valke met 48-24 verloor. Die Suid-Afrikaners het sewe drieë aangeteken teenoor die Namibiërs se drie. Die wedstryd is in die hoofstad op die Hage Geingob-stadion gespeel as deel van die Mzanzi Challenge. Teen halftyd het die Valke 29-10 voorgeloop.

Read More

Konstruksie-federasie vra dat Afrika-bank plaaslike kontrakteurs insluit

Die Namibiese Construction Industries-federasie het ‘n beroep op die Afrika Ontwikkelingsbank gedoen om plaaslike kontrakteurs by die opgradering van die spoorlyn tussen Kranzberg en Tsumeb, in te sluit. Die federasie sê Namibiese kontrakteurs is in 2018 oor die hoof gesien met die opgradering van die spoorlyn tussen Walvisbaai en Karibib. Die bank het die projek […]

Read More

Onvoorwaardelike ontbanning van politiek partye in Eswatini geëis

Die Kommunisteparty van Swaziland eis die onvoorwaardelike ontbanning van alle politieke partye in Eswatini, te midde van ander bevrydingstappe. Die party sê hy sal dié jaar sy veldtog verskerp teen die ondemokratiese verkiesing, wat hy sê net bedoel is om ‘n strooipop-parlement vir die absolute monargie te skep. Die internasionale sekretaris van die party, Pius […]

Read More

Israel-geweld: EU vra vir selfbeheersing

Die Europese Unie het die dodelike aanvalle in Israel en ‘n stortvloed vuurpyle wat vanaf Libanon afgevuur is, wat Israeliese aanvalle veroorsaak het, veroordeel en het ‘n beroep gedoen op selfbeheersing. Josep Borrell, die hoof van buitelandse beleid in die unie sê die geweld word ten sterkste veroordeel. Daar was die afgelope tyd ‘n eskalasie […]

Read More

Christene moet God se liefde onthou gedurende die heilige dae

Dit is Paasnaweek en Namibiese kerke berei voor die herdenking van die dood van Jesus Christus aan die kruis. Christene woon die naweek kerkdienste regoor die land by en ander bestee waardevolle tyd met hul families. Die sekretaris-generaal van die Namibiese Raad van Kerke, deel sy Paasboodskap met Kosmos 94.1 Nuus.

Read More

Sioka se ministerie misluk weer

Die Namibiese geslagsgelykheid-ministerie gaan gereeld gebuk onder kritiek, en veral sy minister Doreen Sioka, met talle menings dat sy nie doeltreffend is nie. Die jongste ouditverslag deur ouditeur-generaal Junias Kandjeke, blyk om dié algemene siening te ondersteun. Die ministerie het in die 2021-2022 boekjaar 35,3 miljoen Namibiese dollar terugbetaal. Die fondse was uitgesit vir verskeie […]

Read More

SASSA-amptenare wat bedrieg moet vasgetrek word

Die DA sê die minister van maatskaplike ontwikkeling, Lindiwe Zulu, moet verseker die SASSA-amptenare wat van die armstes en kwesbaarstes steel, word aanspreeklik gehou. Die party sê optrede teen hulle moet as ‘n waarskuwing en afskrikmiddel dien vir ander wat soortgelyke skemas in gedagte het. Die DA-lid, Bridget Masango, sê Zulu het in ‘n antwoord […]

Read More

Kagame sê geen lesse is deur volksmoord geleer nie

Die president van Rwanda, Paul Kagame, is bekommerd oor die konflikte wat op verskeie plekke in die wêreld woed. Kagame het by die Gisozi Nasionale Gedenkteken in Kigali gepraat tydens die herdenking van die volksmoord van 1994 waarin ‘n miljoen Tutsis en gematigde Hutus doodgemaak is. Die land is in ‘n routydperk van 100 dae […]

Read More

Ekonomie druk, vir Swapo ook, 300% verhoging in lidfooie

Die ekonomie knyp ook maar vir almal en so ook, die Swapo-party. Die sekretaris-general Sophia Shaningwa het aangekondig dat maandelikse lidmaatskap-fooie met meer as 300 persent verhoog is van 3 Namibiese dollar tot 10 dollar. Sy sê die besluit is by die onlangse sentrale komitee vergadering gemaak. Maar, alles is nie verlore nie. Werklose lede, […]

Read More