Meld bedrog by Sekuriteitsvereniging aan

Die Sekuriteitsvereniging van Namibië doen ‘n beroep op die publiek om bedrog by hul kantoor aan te meld. Hulle het talle klagtes ontvang oor die bedrieglike gebruik van sy sertifikate deur nie-lede. Hierdie swendelary word uitgevoer om tenders en kontrakte te bekom deur die wanvoorstelling van hulself as lede van die vereniging. Celeste Lucas, die […]

Read More

Vermeende renosterstropers in Etosha vas

Die nuut aangestelde bevelvoerder van Etosha Nasionale Park se teenstropings-eenheid, die Oshana-streeksbevelvoerder kommissaris Naftal Sakaria, het bevestig dat twee renosterkarkasse in Etosha gevind is. Die renosters se horings is verwyder. Hy het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat vier vermeende stropers in hegtenis geneem is met die horings en vuurwapens in hul besit. ‘n Beloning […]

Read More

Volksmoord draai weer in die parlement

Die kwessie van volksmoord word weer in die Nasionale Vergadering bespreek na aanleiding van ‘n voorstel deur die sekretaris-generaal van die Nudo, Joseph Kauandenge. Hy het voorgestel het dat die regering toesien dat daar ‘n volksmoord-museum opgerig word ter ere van die slagoffers. Tydens die debat vandag in die parlement, het Nudo se president, dr. […]

Read More

Werkswinkel oor inheemse kennis aangebied

Die Namibiese Kommissie op Navorsing, Wetenskap en Tegnologie nooi belanghebbendes uit om ‘n werkswinkel oor inheemse kennis by te woon. Die doel is om ‘n konsep nasionale beleid in die verband te skep. Inheemse kennis is ‘n ingewikkelde kwessie omdat eienaarskap daarvan by gemeenskappe berus maar, talle van die gemeenskappe het nie die vaardighede om […]

Read More

2022 is SA se vierde warmste jaar sedert 1951

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens se jaarlikse Stand van die Klimaat 2022-verslag dui daarop die land het verlede jaar die vierde warmste jaar op rekord sedert 1951 beleef. Dit is ondanks die hoër reënvalsyfers wat gevolg het op La Niña. Die data toon die hoogste daaglikse temperatuur wat in 2022 aangeteken is, was in Upington, teen 41,7 […]

Read More

Thabo Bester-ontsnappingsaak uitgestel

Die landdroshof in Bloemfontein het die saak uitgestel teen twee mans wat in hegtenis geneem is vir aktiewe bystand en hulp aan die Facebook-verkragter en -moordenaar, Thabo Bester, en sy medepligtige, Nandipha Magudumana. Die saak sal volgende Maandag hervat. Die Nasionale Vervolgingsgesag se woordvoerder in die Vrystaat, Phaladi Shuping, sê die voormalige werknemer van ‘n […]

Read More

Frack Free Namibia vaar uit oor ReconAfrica

Frack Free Namibia sê in ‘n verklaring dat ReconAfrica met sy hande in sy hare sit en alles in die stryd werp om sy voortgaande eksplorasie in die Kavango-bekken te verdedig. Die drukgroep, wat teen die eksplorasie gekant is, sê die Kanadese olie-reus het aanvanklik gepraat van ‘n moontlike oliebron van 12 miljard vate olie […]

Read More

Bester-saak: SA afvaardiging in Tanzanië

Die Suid-Afrikaanse polisiekommissaris, Fannie Masemola, het bevestig ‘n Suid-Afrikaanse afvaardiging is tans in Tanzanië om die repatriasie te verseker van die misdadiger Thabo Bester en sy meisie, Nandipha Magudumana. Die afvaardiging bestaan uit ‘n geïntegreerde span van verskeie departemente, waaronder die polisie, binnelandse sake en korrektiewe dienste. Bester, Magudumana en ‘n Mosambiekse burger is Vrydagaand […]

Read More

Macron te toegeeflik jeens China

Die Franse President Emmanuel Macron en sy vrou Brigitte is by die paleis in Amsterdam verwelkom deur koning Willem Alexander en koningin Maxima van Nederland vir die eerste Franse staatsbesoek in 23 jaar. Die seremonie is ook bygewoon deur die Nederlandse eerste minister Mark Rutte en ander lede van die parlement. Die besoek vind plaas […]

Read More

Eise om Dalai Lama te arresteer

Die EFF doen ‘n beroep op Indiese owerhede om die Dalai Lama in hegtenis te neem na ‘n omstrede voorval. Die geestelike leier van die Tibettaanse gemeenskap word in ‘n video gesien waar hy ‘n seun op die mond soen en vra om sy tong te suig. Die voorval het omstredenheid uitgelok en kommer laat […]

Read More