Malema nooi Zuma om by EFF aan te sluit

Die EFF-leier Julius Malema het ‘n uitnodiging aan oudpresident Jacob Zuma gerig om by die party aan te sluit. Malema se uitnodiging volg na die woordvoerder van die Jacob Zuma-stigting, Mzwanele Manyi, verlede week by die EFF aangesluit het. Malema sê die party het die afgelope tien jaar aansienlik ontwikkel en ‘n herkenbare instelling in […]

Read More

DRK se bronne behoort vir welvaart te wees, nie oorlog nie

Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies Antonio Guterres sê die Demokratiese Republiek van die Kongo is geweldig ryk aan natuurlike hulpbronne maar dat dit ‘n bron van voorspoed en nie geweld moet wees nie. Guterres sê in die proses is die insette van die jeug veral belangrik.

Read More

Groen, sorglose opsie vir grassny

Werkers by ‘n sonkragplaas in Kosovo het moeg geraak om hul eie energie te gebruik deur die gras om hul 12 000 sonpanele te sny. Maar, mense kan mos ‘n plan maak en die groep het toe ‘n naburige boer genader om sy trop van 100 skape in te stuur. Die skape, met ‘n paar […]

Read More

Cassingadag, Heldedag, ens., ens., waar’s Volksmoord-dag?

Namibië het Cassingadag op 4 Mei gedenk met ‘n openbare vakansiedag ter herinnering aan die mense wat op 4 Mei 1978 by die Swapo militêre opleidingskamp by Cassinga in Angola gesterf het. Namibiërs het op sosiale media gevra hoekom die Ovaherero- en Nama-mense ook nie met ‘n openbare vakansiedag onthou word om die volksmoord te […]

Read More

Vryhandels-ooreenkoms: Groot voordele of Afrika sal knou kry

Afrika se vryhandels-ooreenkoms, as dit suksesvol geïmplementeer word, kan ekonomiese groei aansienlik bevorder en lewenstandaarde verbeter in ‘n tyd van stygende geopolitieke spanning en klimaatsverandering. Dit is volgens die Internasionale Monetêre Fonds wat pas ‘n verslag in die verband bekend gestel het. Die fonds sê groter handelsopenheid sal lande help om by klimaatsverandering aan te […]

Read More

Aktivis gesels oor verkeersligte wat toenemend vestings raak vir bedelaars

Die kwessie van haweloosheid en werkloosheid in Namibië word ‘n algemene verskynsel met al hoe meer mense wat by verkeersligte bedel. Met die krisis oor behuising en werkloosheid word dit ‘n hartseer gesig om te sien. Kosmos 94.1 Nuus het met die maatskaplike aktivis Rosa Namises gesels, wat sê dit is betreurenswaardig vir ‘n land […]

Read More

Pirates is deur na Nedbankbeker-eindstryd

Orlando Pirates is deur na die Nedbankbeker-eindstryd na hulle Kaizer Chiefs in in die halfeindstryd in ‘n volgepakte FNB-stadion in bykomende tyd met 2-1 geklop het. Die Buccaneers is op die randjie van hulle tweede agtereenvolgende trofee na hulle reeds die MTN-8-kompetisie ingepalm het. Die Amakhosi is steeds sonder ‘n trofee vir die agtste seisoen […]

Read More

Daar’s nie geld om plaaslik litium te verwerk nie

Plaaslike media berig dat die Namibiese regering geen planne het om ‘n plaaslike litiumverwerkingsfabriek te vestig nie. Daar is volgens die mynkommissaris Isabella Chirchir, geen geld nie. Dit weerspreek Tom Alweendo, minister van myne en energie, se aankondiging in Februarie dat Namibië op plaaslike verwerking van litium sal aandring. Die vraag na litium het die […]

Read More

SAOG Troika-beraad vandag en môre in hoofstad

‘n Buitengewone SAOG Troika-beraad van troepbydraende lande, vind vandag en môre in die hoofstad plaas. Die beraad word bygewoon word deur staatshoofde van Angola, die Demokratiese Republiek van die Kongo, Malawi, Suid-Afrika, die Verenigde Republiek van Tanzanië en Zambië. Namibië is tans die voorsitter van die troika.

Read More

Koning Charles moet die nalatenskap van kolonialisme aanspreek

Twaalf Statebondlande eis koning Charles moet om verskoning vra vir die gevolge van kolonisasie en die nalatenskap van volksmoord. Die eis is herhaal op die naweek van sy kroning. ‘n Groep Suid-Afrikaners wil ook hê die land se diamante, soos die Ster van Afrika in die monargie se septer, moet teruggegee word. ‘n Senior navorser […]

Read More