Meer as 100 mense sterf in Asië ná swaar reën

Meer as 100 mense is sedert die begin van die maand in Asië dood terwyl die streek ‘n buitengewoon intense moeson-seisoen ervaar. Die afgelope twee weke het swaar reën tot oorstromings en modderstortings in verskeie lande gelei – insluitend Indië, China en Japan. Honderde duisende mense moes ook hulle huise ontruim. In Japan het rekord-oorstromings […]

Read More

ANC se Veterane-liga vra vir kalmte oor Zuma

Die ANC se Veterane-liga het kalmte gevra ná die Konstitusionele Hof se besluit om die Appèlhof se uitspraak te handhaaf wat oudpresident Jacob Zuma se vrylating op mediese parool onwettig verklaar het. Die Konstitusionele Hof het gister tot die gevolgtrekking gekom om appèl aan te teken in die aangeleentheid hou geen redelike vooruitsigte op sukses […]

Read More

Verskepingsrederye ervaar uitdagings by Walvis-hawe

Die Namibiese Hawe-owerheid, Namport het sy eie rekord van die hantering van meer as sewe miljoen ton vrag in sy geskiedenis gebreek, maar die toename in vrag het uitdagings meegebring. Verskepings-rederye ervaar ernstige probleme met toerusting binne die Walvisbaaise hawe. Verskepings-rederye sê hulle het geen ander keuse as om Walvisbaai-hawe te vermy om te verhoed […]

Read More

ACC het nog steeds geen dossier teen dr. Itah geopen

Die Teenkorrupsie-kommissie het bevestig daar is nog steeds geen dossier teen die minister van hoër onderwys, dr. Itah Kandjii-Murangi nie. Die kommissie sê volgens berigte hy is tot dusver tevrede met dokumente wat van die ministerie ontvang is en het dit aanvaarbaar gevind dat die minister lyn-instansies versoek het om haar reisrekeninge na New York […]

Read More

ANC se Veterane-liga vra vir kalmte oor Zuma

Die ANC se Veterane-liga het kalmte gevra ná die Konstitusionele Hof se besluit om die Appèlhof se uitspraak te handhaaf wat oudpresident Jacob Zuma se vrylating op mediese parool onwettig verklaar het. Die Konstitusionele Hof het gister tot die gevolgtrekking gekom om appèl aan te teken in die aangeleentheid hou geen redelike vooruitsigte op sukses […]

Read More

Europa steier onder hitte

Buitengewoon hoë temperature kom in verskeie lande in Europa voor. In Griekeland is die Akropolis tydens die warmste tyd van die dag gesluit en in Kroasië is inwoners besig met opruimingswerk ná veldbrande. In Italië word maksimum temperature van hoër as 45 grade Celsius in die komende dae verwag. Die Europese Ruimte-agenstap wat satelliete het […]

Read More

NLU: Vervoer só wildsvleis wettig

Die jagseisoen is in volle swang en die Namibiese Landbou-unie ontvang gereelde navrae oor die vervoer van wildsvleis. Volgens die omgewingsministerie word dit deur die regulasies van die Natuurbewaringsordonnansie bepaal dat vervoer van wildsvleis onderhewig is aan óf ‘n ‘skiet- en verkoop’-permit óf ‘n ‘skiet vir eie gebruik’-permit. Hierdie permitte laat die eienaar toe om […]

Read More

Mosiehof: Eiendomslenings van N$42 miljoen betaalbaar

Kommersiële banke het 47 aansoeke om verstekvonnisse vanoggend in die mosiehof gebring. Regters Hannelie Prinsloo en Boas Usiku het altesaam 90 aansoeke hanteer. Daar was 16 reël 108-aansoek op die rol. Daar is 31 eiendomslenings ter waarde van byna 42 miljoen Namibiese dollar wat nou betaalbaar is, met 14 lenings waarop 5,283 miljoen dollar geskuld […]

Read More

Meer moet gedoen word om Namibiese kind te beskerm

Die voormalige kinder-advokaat in die kantoor van die ombudsman sê wetgewing oor kinders is voldoende in Namibië, maar die implementering daarvan is die uitdaging. Dit volg nadat die minister van kinderwelsyn Doreen Sioka die indien van die kinderbeskerming-mosie deur die PDM-parlementslid, Inna Hengari, geprys. Sioka sê die regering doen alles wat hulle kan, en benodig […]

Read More

Voertuigverkope klim weer

Die aantal voertuigverkope vir Junie het met 51,4 persent op ‘n jaargrondslag toegeneem, van 872 eenhede in Junie verlede jaar tot 1 320 in Junie vanjaar. In vorige maande het verkope sedert Maart afgeneem, met Junie se verkope wat die eerste maandelikse toename sedertdien was. Ligte handelsvoertuie het verkope in Junie aangedryf en met 74,7 […]

Read More