Ierland mik na oorwinning oor Skotland

Rugby: Daar is een wedstryd vanaand in die Wêreldbeker tussen Italië en Frankryk in Lyon. ʼn Oorwinning vir die gashere sal die eerste plek in die groep verseker. Môre speel Wallis teen Georgiё, Engeland kom teen Samoa te staan en dan is daar die groot wedstryd tussen Ierland en Skotland. Die wedstryd sal bepaal wie […]

Read More

Mauritius dekriminaliseer gay seks, Ekandjo gryp na Bybel

Mauritius se hoogste hof het in ‘n landmerk-uitspraak gay seks gedekriminaliseer en sê die verbod weerspieël die koloniale era, eerder as inheemse Afrika-waardes. Die gay man wat die saak aanhangig gemaak het, sê hy is “nou vry om sonder vrees lief te hê wie ek wil”. Die uitspraak kom op ‘n tyd van toenemende homofobie […]

Read More

Brave Gladiators wys hul spiere

Namibië se vroue nasionale sokkerspan, die Brave Gladiators, speel vandag hul eerste groep C wedstryd by die Cosafa vroue-kampioenskapstoernooi in Gauteng, teen die Mares van Botswana. Die Gladiators het rustyd met 1-0 voorgeloop nadat Millicent Hikuam in die 6de minuut ‘n doel aangeteken het. Die wedstryd is steeds aan die gang. Hul volgende wedstryd is […]

Read More

NamPol skyn lig op arrestasie van beweerde kripto-sindikaat

Die Namibiese polisie het vanmiddag die media toespreek oor die vermeende sindikaat waarop daar hierdie week toegeslaan is. Talle Namibiërs, drie Chinese en ander buitelanders is in die luukse voorstede van Klein Windhoek en Auasblick in hegtenis geneem. Hulle word blykbaar daarvan verdink dat hulle deel vorm van ‘n sindikaat wat Amerikaners en Europeërs geteiken […]

Read More

Voormalige Air Namibia werkers kry hul uitstaande geld

Die Namibiese finansiële instellings toesighoudende owerheid kondig aan hy het vandag Air Namibia se likwidateurs opdrag gegee om pensioenfondsgeld aan lede uit te betaal. Meer as 600 voormalige werknemers van die nasionale lugdiens wag al meer as drie jaar vir die geld. Vroeër vandeesweek het van die voormalige werknemers by Namfisa se kantore in Windhoek […]

Read More

Vleisraad, veeartsenydienste skop databasis-veldtog af

Die Vleisraad van Namibië in samewerking met die Direktoraat Veeartsenydienste begin met ‘n data-opruimingsveldtog. Die veldtog het spesifiek betrekking op geregistreerde veehandelsmerke en veesensusdata, en moet gedoen word weens ‘n groot aantal ongebruikte veehandelsmerke en verouderde veehouer-inligting op die nasionale databasis. Die doel is om die nasionale databasis skoon te maak deur alle ongebruikte veehandelsmerke […]

Read More

Nored begin elektrisiteitsmeters opgradeer

Die noordelike streeks elektrisiteits verspreider, Nored, doen ‘n beroep op kliënte om hul voorafbetaalde elektrisiteitsmeters te laat opgradeer, aangesien die sagteware wat in die meters gebruik word aan die einde van November volgende jaar wêreldwyd sal verval. Nored is dus besig om die Token Identifier-oorrolprojek te implementeer, sodat voorafbetaalde elektrisiteitsmeters na November 2024 funksioneel kan […]

Read More

Laat vaar kaderontplooiing by Transnet, smeek party

ActionSA het aan die openbare ondernemings-minister, Pravin Gordhan, geskryf om die ANC se beleid oor kaderontplooiing te laat vaar, waardeur regerende party-geaffilieerdes aangestel word, wanneer die nuwe uitvoerende beamptes by Transnet oorweeg word. Lerato Ngobeni van ActionSA sê die onlangse uittog van die uitvoerende hoof, die finansiële hoof en die uitvoerende hoof van Transnet Freight […]

Read More

Studente mor weer oor verkeerde bystandsfonds betalings

Dit blyk dat probleme en die Namibiese studente finansiële bystandsfonds nooit ver van mekaar is nie. Die kwessie van vertraagde of verkeerde terugbetalings kom telkens na vore. Volgens inligting het die Namibia Community Skills Development Foundation-studente in Tsumeb hul terugbetalingsdokumente op 11 Augustus onderteken en is daarna ingelig dat terugbetalings op 31 Augustus sal geskied, […]

Read More

Hoërhof stop plan om Unisa onder administrasie te plaas

Die Hooggeregshof in Pretoria het ‘n interdik teen die hoër onderwys-minister, Blade Nzimande, uitgereik wat hom verhinder om Unisa onder administrasie te plaas. Dit volg op ‘n hofaansoek wat deur die universiteit se raad ingedien is nadat Nzimande gister ‘n kennisgewing van sy voorneme beteken het. Nzimande se besluit volg op verslae van die onafhanklike […]

Read More