Rhino Momma sê oor stroopsyfers, Starlink - January 16, 2025

Reaksie word ontvang op die jongste stroperysyfers wat deur die lynministerie bekend gemaak is. Teen die einde van 2024 is 81 renosters gestroop, ‘n toename vanaf 77 in 2023. Die omgewingministerie het Etosha Nasionale Park as ‘n stropery-brandpunt geïdentifiseer. Die ministerie veroordeel ook die barbaarse optrede van stropers ten sterkste. Kosmos 94.1 Nuus het met […]

Read More

Kostebewaringsbevel is gebruik vir druk op IPC – Mudge - January 16, 2025

Die IPC is deur die verkiesingshof beveel om 450 000 Namibiese dollar as sekuriteit te verskaf in sy hofsaak wat die uitslag van die verkiesing betwis. Die bedrag is bedoel om die regskoste van die Verkiesingskommissie van Namibië, die president en Swapo te dek indien die IPC se verkiesingsuitdaging misluk. Swapo het oorspronklik sekuriteit van […]

Read More

N$600 000 se sokkerballe in November ingevoer - January 16, 2025

Die handelstatistiek-bulletin van die Namibiese Statistieke-agentskap vertoon maand op maand dieselfde, dis net die syfers wat verskil. In November verlede jaar is ‘n handelstekort van 5,5 miljard Namibiese dollar aangeteken en oudergewoonte was uraan, diamante, koper en koper-artikels, nie-monetêre goud en vis die hoofuitvoere. Die kommoditeit van die maand is sokkerballe. Die land het sokkerballe […]

Read More

November se handelstekort op N$5,5 miljard - January 16, 2025

Gedurende November 2024 het die land se handelsbalans ‘n tekort van 5,5 miljard Namibiese dollar vertoon, effe beter as die 7,7 miljard dollar wat in Oktober aangeteken is. Die Namibiese Statistieke-agentskap sê daar was handelstekorte van 259,1 miljoen dollar in voedsel en 382,5 miljoen dollar in drank aangeteken. Mirjam Shihepo, die skakelbeampte by die agentskap, […]

Read More

Hoop dat Ramaphosa begrotingstekort in onderwys tydens Staatsrede sal aanspreek - January 16, 2025

Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, hoop president Cyril Ramaphosa sal die begrotingstekort in die onderwyssektor aanspreek tydens die Staatsrede. Die minister waarsku teen ‘n dreigende krisis namate provinsiale onderwysbegrotings sukkel om aan die groeiende eise te voldoen. Gwarube het aan eNCA gesê te midde van die befondsing-uitdagings, worstel provinsies met groter klasse en […]

Read More

Oseane op kantelpunt - January 16, 2025

Die bekende oseanograaf en marinebioloog, dr. Sylvie Earle, waarsku dat die wêreld gevaarlik naby aan die kantelpunt wat die balans van seelewe betref. Dit word toegeskryf aan klimaatsverandering, seerommel en die uitputting van visbronne. Sy sê ‘n dringende behoefte bestaan vir beleggings in tegnologie vir see-eksplorasie. Earle sê die wêreld is nog ver van die […]

Read More

TikTok steeds geskeduleer om Sondag in VSA af te sluit - January 16, 2025

TikTok beplan om Amerikaanse bedrywighede van sy toep-deur 170 miljoen Amerikaners gebruik word Sondag te sluit, wanneer ‘n federale verbod effek neem. Die Washington Post het berig die verkose president Donald Trump, wie se termyn ‘n dag begin nadat ‘n verbod sou begin, oorweeg dit om ‘n uitvoerende bevel uit te reik om die afsluiting vir […]

Read More

Stad Whk sal vandag datum bepaal vir 3de poging om ampsdraers te verkies - January 16, 2025

Die uitvoerende hoof van Stad Windhoek, Moses Matyayi het aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig dat die datum vir die verkiesing van ‘n burgemeester, onderburgemeester en voorsitter van die bestuursraad vandag bepaal sal word. Dit kom na raadslede op 3 Desember uitgestap het en geen kworum op 9 Desember gehaal is nie. Swapo beklee vyf van […]

Read More

Verantwoordelikheid vir Stilfontein berus by Mantashe - January 16, 2025

Mining Affected Communities United in Action eis aanspreeklikheid van die minister van Minerale Bronne, Gwede Mantashe, vir die Stilfontein-slagting. Die uitvoerende direkteur, Christopher Rutledge, berig 154 is gered en die liggame van 78 is uit die mynskag gehaal, met ongeveer 400 onwettige mynwerkers wat steeds ondergronds is. Rutledge beklemtoon haglike toestande, maar loof vrywilligers uit […]

Read More

Rwanda ontdek olie in Kivu-meer - January 16, 2025

Rwanda sê hy het die eerste keer olie ontdek met ʼn bevestigde 13 reservoirs in die Kivu-meer, wat deel uitmaak van sy grens met die Demokratiese Republiek die Kongo. Die uitvoerende hoof van die Rwandese raad vir myne, petroleum en gas, Francis Kamanzi, sê 13 verkennende boorgate bevestig daar is olie. Hy is oortuig hulle […]

Read More