Israel bom die suide van Gaza, al het hy mense soontoe gestuur

Munir Nuseibah, ‘n Palestynse menseregte prokureur en akademikus, het aan Britse media bevestig dat Israelse magte die suide van die Gaza-strook, ook die Rafah-grenspos met Egipte teiken en bom. Dit na die land opdrag gegee het aan burgerlikes om die noorde van die strook te verlaat en in die suide skuiling te soek. Nuseibah het die situasie so verwoord.