Islamic Relief het spanne ontplooi na Marokko

Islamic Relief is tans besig om slagoffers van die verwoestende aardbewing by te staan. ‘n Span van die Suid-Afrikaanse tak van die organisasie is ontplooi en is in Marrakesh gebaseer. Noodhulp, kos en water, sowel as tente word uitgedeel. Islamic Relief Suid-Afrika se kommunikasie bestuurder, Ayman Abdelhady, het met die media gepraat.