Hongersnood is op pad, aksie nodig

Wêreld leiers moet daadwerklike aksie neem voor hongersnood uitbreek. Volgens die Wêreldvoedselprogram van die VN, loop meer as 270 miljoen mense die risiko om binnekort honger te ly terwyl 34 miljoen mense reeds honger ly. Die program sê hongersnood moet nie verklaar word nie en voorkomende aksie is uiters belangrik. Frances Kennedy, die Hoof van Media by die voedselprogram…